Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Braam Nieuwoudt, VF Plus candidate

Braam Nieuwoudt

Province: Mpumalanga
Municipality: Govan Mbeki

Wards: 8, 17, 22, 27, 29, 31

Braam Nieuwoudt is ’n inwoner van Kinross en die Vryheidsfront Plus se kandidaat vir Wyk 17. As pensioenaris bring hy jare se lewenservaring, werketiek en gemeenskapsbetrokkenheid saam. Hy is die afgelope jaar aktief by die VF Plus betrokke. Braam beywer hom vir behoorlike dienslewering, die beskerming van moedertaalonderwys en volkome deursigtigheid en aanspreeklikheid in munisipale bestuur. Hy glo in eerlikheid, harde werk en ’n oop deur vir elke inwoner. Hy wil ’n betroubare en toeganklike stem vir Kinross wees.

Ek staan as kandidaat vir die Vryheidsfront Plus in Wyk 17, Kinross, omdat ek glo ons gemeenskap verdien beter. Ek veg vir basiese dienslewering wat werk, vir die beskerming van moedertaalonderwys vir ons kinders, en vir volkome deursigtigheid waar elke sent verantwoord word. As pensioenaris het ek tyd, ervaring en ’n passie vir mense. My deur is altyd oop. Saam kan ons Kinross weer skoon, veilig en trots maak. Jou stem tel.

- Braam Nieuwoudt

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.