Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Bianca van Straaten, VF Plus candidate

Bianca van Straaten

Province: Mpumalanga
Municipality: Govan Mbeki

Wards: 12-13

Bianca is gebore in Pretoria en al 15 jaar woonagtig in Bethal.

Sy is ’n toegewyde gemeenskapsmens met ’n hart vir kinders en bejaardes.

Sy glo diens begin by teenwoordigheid en omgee.

Bianca is bekend vir haar bereidwilligheid om te help waar dit nodig is – of dit is om kos en water uit te deel of eenvoudig te luister wanneer iemand wil gesels of hul bekommernisse deel.

Haar passie lê daarin om harte bly te maak en ’n verskil te bring in die lewens van haar gemeenskap.

“Daar is niks beter as om my gemeenskap te dien en harte bly te maak nie – diens begin by teenwoordig wees, luister en omgee.”

- Bianca van Straaten

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.