Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
André (Kowie) Farao, VF Plus candidate

André (Kowie) Farao

Province: Northern Cape
Municipality: HANTAM

Wards: 6

Kowie Farao is ‘n gesoute inwoner van Calvinia-Wes, wat hier gebore is en grootgeword het. Hy is by talle gemeenskapsprojekte betrokke, met die doel om die omgewing skoon en aantreklik te maak. Dit is ook belangrik om gesonde gesinne op te bou,, want hulle is die boustene van ‘n sterk gemeenskap. Daarom is hy ook by maatskaplike opbouprojekte betrokke.

“Ek glo in die beleid van VF Plus, Christelike beginsels en waarde vir ons mense. Veral minderheidsgroepe, ons Khoi se taal en kultuur moet beskerm word. Ons moet saamstaan om waarde vir ons mense op die grond toe te voeg. Die ekonomie moet groei om werkloosheid hok te slaan. Daartoe wil ek ‘n bydrae lewer!”

- André (Kowie) Farao

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.