Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Alida Daniels, VF Plus candidate

Alida Daniels

Province: Western Cape
Municipality: Swartland

Wards: 4

Alida Daniels is ’n hardwerkende ma, entrepreneur en gemeenskapsmens van Chatsworth in Wyk 4 van Swartland-munisipaliteit. Haar betrokkenheid by die gemeenskap en ervaring as entrepreneur gee haar insig in die daaglikse uitdagings waarmee inwoners en klein ondernemings te doen kry. Alida is passievol oor mense en wil haar energie en ervaring gebruik om ’n positiewe bydrae tot haar gemeenskap te lewer.

“Ek staan vir beter dienslewering, skoon en veilige woonbuurte en beter geleenthede vir ons jeug. Ek wil ’n stem wees vir mense wat nie altyd gehoor word nie, veral vroue, ouers en klein ondernemings. Ek glo in deursigtigheid, eerlike kommunikasie en ’n oopdeur-benadering. Ons moet saam met die gemeenskap werk om beter paaie, water en elektrisiteit te verseker en geleenthede vir werk en hoop te skep. Ek is bereid om met integriteit, omgee en harde werk te dien.”

- Alida Daniels

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.