Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Adriaan Vermaak, VF Plus candidate

Adriaan Vermaak

Province: Mpumalanga
Municipality: Victor Khanye

Wards: 6, 9

Adriaan is ’n toegewyde lid van die VF Plus en ondersteun die party al meer as 30 jaar, waarvan hy die afgelope sewe jaar aktief betrokke is.

Hy glo in gemeenskapsbetrokkenheid en speel ’n rol in plaaslike projekte en verkiesingsveldtogte.

Met sterk organisatoriese vermoëns, spanwerk en goeie kommunikasie dra hy by tot die bevordering van dienslewering en plaaslike belange.

Adriaan streef daarna om ’n betroubare stem vir sy gemeenskap te wees en volhoubare ontwikkeling te bevorder.

“Geen verandering gebeur op ‘n eiland nie. Ware vordering kom wanneer ons as ‘n span saamwerk, na mekaar luister en praktiese oplossings vir ons gemeenskap se uitdagings vind.

Ek wil daardie vaste, betroubare stem wees wat ons inwoners se belange altyd eerste stel.”

- Adriaan Vermaak

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.