Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Adolf (Boer) Grobler, VF Plus candidate

Adolf (Boer) Grobler

Province: Limpopo
Municipality: Bela-Bela

Wards: 5-6

Boer Grobler het in Warmbad grootgeword en is VF Plus-wykskandidaat vir Wyk 6, Bela-Bela. Hy het nasionale diensplig as marinier en vlootduiker voltooi en daarna landbou-ekonomie en bedryfsekonomie aan Tuks studeer. Hy was tien jaar Landbou-ekonoom by die Departement van Landbou en 18 jaar Streekslandboubestuurder vir FNB Limpopo. Boer bring ervaring in wildboerdery, professionele jag, finansies en strategiese leierskap. Hy is ook betrokke by mynbou, landbouontwikkeling en filantropiese projekte en wil ’n bydrae tot ontwikkeling en werkskepping lewer.

Efesiërs 6 vers 12: ”Want ons worstel nie ten vlees en bloed nie, maar teen owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.”

- Adolf (Boer) Grobler

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.