fbpx
Vryheidsfront Plus

Kouga-inwoners genooi om kommentaar te lewer oor voorstel vir eiendomsbelasting-korting vir pensioenarisse

Inwoners van die Kouga-plaaslike munisipaliteit (Cape St Francis, Hankey, Humansdorp, Jeffreys Bay, Loerie, Oyster Bay, Patensie, St Francis Bay, Thornhill) word uitgenooi om kommentaar te lewer op die VF Plus se voorstel oor eiendomsbelasting-korting vir pensioenarisse. Die onlangs hersiene waardasierol vir eiendomme in Kouga gaan pensioenarisse finansieel negatief beïnvloed. ‘n Styging van R100 000 op […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.