Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Johan Badenhorst, VF Plus candidate

Johan Badenhorst

Province: Mpumalanga
Municipality: Steve Tshwete

Wards: 10

Johan Badenhorst is ’n 64-jarige gesinsman, getroud met Lizet en pa van vyf kinders. As gekwalifiseerde elektrisiën met twee bestuursdiplomas en meer as 20 jaar se senior bestuurservaring, bring hy waardevolle praktiese en bestuurskennis na die gemeenskap. Hy is tans ’n konstruksiebestuurder en het ’n passie vir natuurbewaring, die buitelewe, tale en antieke kulture. Hy beywer hom gemeenskapsontwikkeling.

“Genoeg is genoeg. Suid-Afrikaners kan nie aanhou om die prys van swak bestuur deur elke liter brandstof wat hulle koop, te betaal nie. Ons het ’n regverdige en deursigtige brandstofprysstruktuur nodig. Die VF Plus sal aanhou druk vir verandering wat die las op huishoudings, boere en besighede verlig. Suid-Afrikaners verdien beter – elke rand moet verder strek.”

- Johan Badenhorst

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.