fbpx
Freedom Front Plus
Search
Freedom Front Plus

Begrotingsdebat in Noordwes-wetgewer: Maatskaplike ontwikkeling – Afhanklikheid van maatskaplike toelaes moet stopgesit word

‘n Nuwe benadering tot maatskaplike ontwikkeling in Noordwes moet gevolg moet word om mense se afhanklikheid aan maatskaplike toelaes stop te sit.

Die fokus moet verskuif na die herstel van basiese goeie waardes, ‘n gevoel van eiewaarde en trots in gemeenskappe asook ‘n sin van verantwoordelikheid. Gemeenskappe moet leer om eienaarskap van hul eie omstandighede te neem.

Die begroting vir maatskaplike ontwikkeling toon volgens die VF Plus te veel gebreke en tot dit nie reggestel word nie, sal die VF Plus dit nie steun nie.

 

Kontaknommer: 082 645 0573

SHARE THIS:

RELATED POSTS

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.