fbpx
Freedom Front Plus
Search
Freedom Front Plus

Begrotingsdebat in Vrystaatse wetgewer: Tesourie – Te veel kokke bederf ekonomiese koek

Alhoewel die Vrystaatse ekonomie ‘n beraamde groei van 1% oor die volgende drie jaar kan verwag, sal inflasie sowat 5% bly in dieselfde tydperk.

Politieke inmenging en beperkende ANC- beleid kniehalter ekonomiese groei in die provinsie.

Venezuela is vernietig deur sy sosialistiese benadering tot wydverspreide nasionalisering van die privaatsektor, prysbeheer, en die fiskale onverantwoordelike uitbreiding van welsynsprogramme.

Die VF Plus sê ons kan nie voortgaan om die ekonomiese koek te verdeel nie. Provinsiale groei kan slegs gebeur wanneer die sakesektor die regering kan vertrou om hom toe te laat om sy eie doelwitte te bereik. Vertroue in die vryemark moet dus gevestig word.

Kontaknommer: 084 206 3375

SHARE THIS:

RELATED POSTS

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.