Freedom Front Plus
Search
Freedom Front Plus

Afrika-lande wat na die toekoms kyk vorder; die wat terugkyk soos Suid-Afrika, misluk

(Debat in parlement: Bevordering van die Afrika Unie-Agenda 2063)   Die visie vir die Afrika Unie (AU) tot 2063 is hoofsaaklik ekonomiese groei en vooruitgang. Talle Afrika-lande wat hul fokus op die toekoms rig, is wel suksesvol, terwyl lande soos Suid-Afrika, wat die toekoms in wil beweeg met sy fokus op die verlede, ekonomies misluk. […]

MRK-optrede bevestig geldigheid van VF Plus se kritiek op MRK oor Etzebeth-saak

Die MRK het vandag op ‘n vraag van die VF Plus bevestig dat sy nasionale hoof van regsdienste, adv. Buang Jones, nie meer met die media mag praat rakende die Eben Etzebeth-aangeleentheid nie, dat sy optrede in dié verband ondersoek gaan word en dat daar bepaal gaan word of hy hoegenaamd enigiets verder met die […]

MRK-optrede bevestig geldigheid van VF Plus se kritiek op MRK oor Etzebeth-saak

Die MRK het vandag op ‘n vraag van die VF Plus bevestig dat sy nasionale hoof van regsdienste, adv. Buang Jones, nie meer met die media mag praat rakende die Eben Etzebeth-aangeleentheid nie, dat sy optrede in dié verband ondersoek gaan word en dat daar bepaal gaan word of hy hoegenaamd enigiets verder met die […]

President Ramaphosa erken dat ontevredenheid onder minderhede aandag moet geniet

President Cyril Ramaphosa erken dat hy bewus is van ontevredenheid onder minderhede in Suid-Afrika en sê hy is bereid om daaraan aandag te skenk en om met die VF Plus oor die aangeleentheid in gesprek te tree. Die erkenning en toegewing het gevolg nadat die VF Plus die president gister tydens vraetyd in die parlement […]

Old flag: Biased ruling will undermine reconciliation and nation building

Today's ruling by the High Court that displaying the old South African flag amounts to hate speech does not only undermine the right to freedom of expression, but it is also a biased decision that undermines reconciliation and nation building in South Africa. Judge Phineas Mojapelo of the Equality Court found that displaying the old […]

FF Plus strongly condemns Bonnievale farm attack

The particulars of the farm attack that occurred earlier this week in Bonnievale in the Western Cape are disturbing and simultaneously also indicative of the fact that farm attacks were once a phenomenon that was unheard of in the Western Cape but, sadly, that is no longer the case. The incident occurred on Monday on […]

Leakages at Koeberg are worrying and the public must be informed

It is worrying that there have been three leakages of radioactive material at Koeberg since 2014 and that the public was not informed because these leakages were apparently within the safety limits. The leakages came to light and were confirmed in the answer to written parliamentary questions that the FF Plus addressed to the Minister […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.