Koalisie-wetgewing mag nie geskep word om ANC te bevoordeel

Wetgewing waarmee beoog word om ʼn raamwerk te skep om probleme rondom koalisies aan te spreek, mag nie ʼn instrument word net om die ANC te bevoordeel en aan bewind te hou nie. Die blote feit dat die ANC koalisies enigsins bespreek is insiggewend en van historiese belang aangesien dit die eerste keer gebeur sedert … Continue reading Koalisie-wetgewing mag nie geskep word om ANC te bevoordeel