Die VF Plus het na die goedkeuring van die Wysingswetsontwerp op Onteiening in 2023 ander politieke partye genader om in gevolge artikel 80 van die Grondwet die Grondwethof te nader om die grondwetlikheid van hierdie wysigingswet aan te veg. Artikel 80 van die Grondwet bepaal dat een derde van die lede van die Nasionale Vergadering … Continue reading VF Plus versoek weer politieke partye in parlement om ingevolge die Grondwet saam te staan teen Onteieningswet
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed