VF Plus-manifes 2024: Die tyd om te herstel en bou sonder die ANC het aangebreek

(VF Plus-manifesbekendstelling, Heartfelt-arena, Centurion) Ná dertig jaar waarin die ANC Suid-Afrika tot op die punt van totale verval en bankrotskap regeer het, het die tyd vir verandering aangebreek, om die stukke op te tel en weer te bou. Die VF Plus se Manifes 2024 bring ʼn realistiese plan en boodskap van hoop vir die toekoms. … Continue reading VF Plus-manifes 2024: Die tyd om te herstel en bou sonder die ANC het aangebreek