Onteieningswet: Nul vergoeding wat verswyg word wys op gevare

Die mediaverklaring van die presidensie mislei die mense van Suid-Afrika deur voor te gee die Onteieningswetsontwerp wat vandag onderteken is, is billik. Die wese van die wet behels dat die staat voortaan in sekere gevalle teen “nul” vergoeding mag onteien, wat neerkom op onteiening sonder vergoeding. Die VF Plus aanvaar dit nie en het hom … Continue reading Onteieningswet: Nul vergoeding wat verswyg word wys op gevare