Nog ‘n wrede plaasmoord onderstreep die realiteit van dié euwel en president Ramaphosa moet dit nou erken

Die VF Plus betuig hiermee sy diepste medelye met die naasbestaandes van mev. Hannetjie van Zyl (55), wat gisteraand (Maandag 5 Oktober) op tragiese wyse die jongste slagoffer van ’n wrede plaasmoord geword het. Mev. Van Zyl is by haar plaashek op die Doornpanpad naby Ottosdal in Noordwes met soveel geweld oor die kop geslaan … Continue reading Nog ‘n wrede plaasmoord onderstreep die realiteit van dié euwel en president Ramaphosa moet dit nou erken