Herverdeling van grond: Raswet op pad

Die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling het vandag aan die betrokke parlementêre portefeuljekomitee bekend gemaak dat die sogenaamde “Gelyke Toegang tot Grond-” (Equitable Access to Land) wetsontwerp vanjaar geloods gaan word. Die doel van die wetsontwerp is om grondbesit op ‘n rassegrondslag met die land se demografie in ooreenstemming te bring. Volgens beplanning sal … Continue reading Herverdeling van grond: Raswet op pad