Misleiding, populisme, verontskuldiging, blaamverskuiwing, skein-pligsbesef, skein-verantwoordbaarheid en skein-verantwoordelikheid. Skyn-heilig . Is dit wat en wie sommige is?
National Student Financial Aid Scheme – is it working and WHO are the benificiaries, the students, or the cadres?
Die departement van Hoër onderwys het ‘’n begroting van R358 miljard rand oor die medium termyn. Daar is studente sonder hierdie finansieële hulp nie sou kon studeer nie en wel ‘’n sukses van jul studies maak, welgedaan aan julle.
Kry die belastingbetaler en Suid-Afrika egter altyd waarde vir geld wat spandeer word?
Fanie du Toit
FF Plus MP in the NCOP