Toesprake

ANC-regering self verongeluk nasiebou in SA

2015-05-20
Dr Pieter Mulder

Nasiebou is nie iets wat met wette afgedwing kan word nie. Dit is iets wat vrywillig moet gebeur. Dit moet uit die hart kom. Die ANC se eensydige uitbeelding van Suid-Afrika se geskiedenis skep tans nie ʼn omgewing wat bevorderlik is vir nasiebou nie.

Hier volg die toespraak wat dr. Pieter Mulder,... Lees verder


Menseregtedagdebat in parlement

2015-03-19
Dr Pieter Mulder

Speaker,

Gister het die agbare adjunkpresident gesê dat ons almal as leiers moet optree teen die kanker van rassisme.

Ek stem honderd persent saam. Leiers moet die voorbeeld stel. Maar kom ek gee ʼn voorbeeld om te wys hoe ʼn ingewikkelde land Suid-Afrika is.

Onlangs is ʼn bejaarde egpaar... Lees verder


VF Plus-reaksie op die Vrystaatse premier se openingsrede

2015-02-27
Wouter Wessels

Wouter Wessels, VF Plus-LPW, het vandag tydens die debat oor premier Ace Magashule se openingsrede gesê dat die rede vir die vervalle toestand van die Vrystaat die ANC-regering se beloning vir wanbestuur en oortredings, soos korrupsie is. Munisipale Bestuurders, verantwoordelik vir... Lees verder


VF Plus-repliek op die premier van Gauteng se 2015-openingsrede

2015-02-26
Die Redaksie

DEBAT : GAUTENG PREMIER SE OPENINGSREDE

PHILIP VAN STADEN, LPW VRYHEIDSFRONT PLUS

DONDERDAG : 26 FEBRUARIE 2015

 

Geagte Speaker, Premier, LUR’e, Leiers van politieke partye en lede

Met die premier se Openingsrede die afgelope Maandag, kon die VF Plus nie glo wat ons gehoor het nie. ... Lees verder


VF Plus-repliek op pres. Zuma se 2015-staatsrede: ANC soek nou sondebokke vir sy mislukking as 'n regering

2015-02-18
Dr Pieter Mulder

Hoe swakker die ANC as regering vaar, hoe meer word sondebokke gesoek op wie die skuld vir sy mislukkings gepak kan word. Dr. Pieter Mulder het vandag in die parlement in reaksie op pres. Jacob Zuma se staatsrede verduidelik hoe uiters gevaarlik en verdelend dié optrede is.

Hier volg die... Lees verder


Debat in parlement: Vroue in alle gevalle die slagoffer van misdaad

2014-08-20
Dr Pieter Mulder

In the past, in most conflicts, it was women and children that suffered the most.

A few kilometres outside Bloemfontein a traveller will find the national Women’s Monument. The monument was unveiled in 1913 to commemorate those Boer women and children who died in British concentration camps... Lees verder


Medelye: Mario Oriani-Ambrosini

2014-08-19
Adv Anton Alberts

Speaker/ Deputy Speaker

Hierdie toespraak is vir my besonder moeilik. Nie net alleen omdat agbare Mario Oriani-Ambrosini ʼn briljante parlementslid en regspraktisyn was nie, maar omdat Mario ʼn baie goeie vriend van my geword het.

Van die oomblik wat ek en Mario mekaar leer ken het in 2009, het ons ... Lees verder


President Zuma se begrotingsdebat

2014-07-23
Dr Pieter Mulder

Speaker,

Ek het al baie lande in die wêreld besoek. Eers as jy terugkeer van so ʼn besoek, waardeer jy weer hoe ʼn besondere land Suid-Afrika is; ons pragtige natuurskoon, ons unieke mense met hulle verskeidenheid tale en kulture en dan die ongelooflike ekonomiese en minerale potensiaal van... Lees verder


Repliek op pres. Zuma se Staatsrede 2014

2014-06-19
Dr Pieter Mulder

Speaker,

Ek wil begin met die storie van die hoof uitvoerende beampte van ‘n groot organisasie wat afgetree het. Hy het aan sy opvolger drie koeverte oorhandig.

“As jy in die toekoms ‘n krisis kry, maak die eerste koevert oop vir advies,” het hy aan die opvolger... Lees verder


Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer

2014-03-18
Wouter Wessels

Agbare Speaker,

Die gans wat die goue eiers lê, glo klaarblyklik nie die sogenaamde “goeie storie” wat die ANC-regering probeer vertel nie.

Suid-Afrika en die Vrystaat se finansiële posisie is wankelrig en die begroting van die Vrystaat is onder geweldige druk.

Die Agbare... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 »