Die toenemende rassespanning en konflik in SA veral by universiteite en die nadelige invloed daarvan op die land se ontwikkeling
2016-03-08
Dr Pieter Mulder
Wie is ‘'n rassis en wie nie? In Suid-Afrika is daar tans ʼn ernstige debat oor rassisme. Ons in hierdie raad is die verkose leiers van die mense daarbuite. Ons moet leiding gee. Tot op datum was daar nog geen debat oor hierdie saak in die parlement nie. Daarom het ek hierdie debat aangevra.
... Lees verder