Stemverklaring: Begrotingstem – Openbare Ondernemings / Vote Declaration: Budget Vote – Public Enterprises
2018-05-25
Adv Anton Alberts
Speaker / Adjunk-Speaker,
Minister Gordhan het ‘n reuse werk wat voorlê om die departement reg te ruk. Om die tentakels van alle staatskapers af te sny is nie ‘n maklike taak nie. Die tentakels van ‘n seekat kan nog lank bly klou nadat die kop afgesny is. Ons is wel... Lees verder