Jy kan die VF Plus help om ‘n verskil in jou gemeenskap te maak. Raak betrokke by die enigste party in Suid-Afrika wat aktief teen die huidige rassediskriminasie en vir ‘n beter bedeling en toekoms opstaan.
Jy kan of betrokke raak deur meer inligting te versoek, as gewone lid in te skryf of om as ‘n aktiewe lid (vrywilliger) beskikbaar te wees.