Nuutste Nuus

Bekendstelling van die VF Plus se kandidate vir die 2014-verkiesing

2014-03-20
Dr Pieter Mulder

The “new South Africa” which came into being in 1994, has failed due to affirmative action, job-losses as a result of transformation, marginalisation of minorities, poor service delivery, poor management, incompetence, cadre deployment, nepotism, political appointments, lust for power,... Lees verder


Verkorte CV’s van eerste 25 kandidate op die VF Plus se nasionale kandidatelys

2014-03-20
Dr Pieter Mulder
  1. Dr. PWA (Pieter) Mulder

Dr. Pieter Mulder verwerf die graat BA (Kommunikasiekunde) aan die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, en twee jaar later die graad MA (Kommunikasiekunde) met onderskeiding. Hy word daarna as dosent in kommunikasiekunde by die universiteit aangestel.

In 1978, op... Lees verder


Kyk vir wie jy wil stem

2014-03-11
Die Redaksie

Bekendstelling van die VF Plus se verkiesingsmanifes vir die 2014-algemene verkiesing

2014-03-06
Dr Pieter Mulder

Mediakennisgewing: Bekendstelling van die VF Plus-verkiesingsmanifes vir die 2014-algemene verkiesing

2014-03-04
Wouter Wessels

Die VF Plus is slaggereed vir die 2014-algemene verkiesing met meningspeilings en navorsing wat 'n groot toename in steun vir die party toon. Die politieke speelveld toon tans talle spelbrekers. Spelbrekers wat die verskil tussen die klimaat voor die 2009-verkiesing en nou aandui.

Dr. Pieter... Lees verder


Hoe om te bind in die opposisieskrum

2014-02-19
Dr Corné Mulder

Die Burger - Forum: Hoe om te bind in die opposisieskrum

Woensdag 19 Februarie 2014

 

Anders as wat die DA voorgee, is daar nie net één manier om opposisiepartye te laat saamwerk nie, skryf Corné Mulder.

Dit is ’n mite en ’n leuen dat opposisie-eenheid in... Lees verder


Plaasmoorde: VF Plus - aksies en suksesse

2014-02-11
Dr Pieter Groenewald

Plaasmoorde

VF Plus - aksies en suksesse

 

VF Plus slaag om "Kill the Boer, ......" as haatspraak te verklaar

Toe die ANC aanhou om die lied in die openbaar te sing, lê die VF Plus in 2003 'n klagte daaroor. Die klagte slaag en die SA Menseregtekommissie verklaar die gewraakte... Lees verder


Ope brief aan Suid-Afrikaners: Wegbly-stem in 2014-algemene verkiesing in effek ’n stem vir die ANC

2014-02-03
Dr Pieter Mulder

Februarie 2014

Ope brief aan Suid-Afrikaners: Wegbly-stem in 2014-algemene verkiesing in effek ’n stem vir die ANC

Is jy een van die Suid-Afrikaners wat glo dat jy jou tyd mors om te stem? My stem maak tog geen verskil nie, glo jy.

Het jy geweet dat in die vorige algemene verkiesing meer... Lees verder


Die hoofsweep van die DA, mnr Ian Davidson (heel regs), saam met die vorige Speaker (nou Adj-pres) me Baleka Mbete, tydens ‘n kranslegging om hulde te bring aan ‘n MK soldaat wat gesterf het in die slag van Cuito Cunavale.[In Session – July 2008]

Pieter Mulder oor herdenking van Cuito Canavale in parlement

2014-01-24
Dr Pieter Mulder

Die DA en die ANC bring hulde aan die Kubane by Cuito Canavale

 

I do not know why Cuito Cuanavale is being singled out for commemoration and a debate?

What happened at Cuito Cuanavale? The MPLA, Cubans and Russians had as their mission to capture Jamba, the UNITA basis in Angola. To... Lees verder


Dit was VF Plus wat oorwinning behaal het vir Suid-Afrikaners in die buiteland om te kan stem in verkiesing

2014-01-16
Die Redaksie

In 2009 wen Vryheidsfront Plus in die Grondwethof die reg vir Suid-Afrikaners in die buiteland om te stem.

Op 19 September 2013 stem die Demokratiese Alliansie (DA) in die parlement teen hierdie wysigings aan die Stemwet. (Sien mediaverklaring).

Nou toer die DA die buiteland vol en werf... Lees verder


« 1 2 ... 92 93 94 95 96 »