Nuutste Nuus

Johannesburgse metropolisie slaan toe op mense wat geboue kaap

2018-01-30
Die Redaksie

Die VF Plus ondersteun Johannesburg-metro se klopjag-operasies om gekaapte geboue aan regmatige eienaars terug te besorg, sê Franco de Lange, VF Plus raadslid in die Johannesburg metroraad en wat deel is van die veelparty regering.

Die afgelope naweek is ʼn buitelander (Etiopiese burger) in... Lees verder


Tragiese sterfte van stapper by Muizenberg was te wagte

2018-01-29
Die Redaksie

Ná die onrusbarende toename in die aantal ernstige aanvalle op stappers, strandgangers en fietsryers in en om Kaapstad die afgelope maande terwyl oënskynlik niks bykomend gedoen word om mense te beskerm nie, was dit net ʼn kwessie van tyd voor die eerste noodlottige aanval sou plaasvind, ... Lees verder


VF Plus wil met privaatlid-wetsontwerp protesoptogte by skole te keer

2018-01-26
Die Redaksie

Ontwrigting wat veroorsaak word deur protesoptredes by skole, soos nou by die Hoërskool Overvaal, is onaanvaarbaar en die VF Plus gaan ʼn privaatlid-wetsontwerp indien met die doel om protesoptredes, wat enige ontwrigting naby ʼn skool mag veroorsaak, te verbied, sê adv. Anton Alberts,... Lees verder


Qedani Mahlangu moet in hegtenis geneem word oor Esidimeni

2018-01-26
Die Redaksie

Die VF Plus doen 'n beroep op die owerhede in Gauteng om die voormalige LUR van Gesondheid, Qedani Mahlangu, vandag nog in hegtenis te neem vir die afsterwe van 143 psigiatriese pasiënte wat tydens die Esidimeni-slagting plaasgevind het, sê Philip van Staden, VF Plus lid van die... Lees verder


Dag Zero: VF Plus vra optrede teen watervermorsing

2018-01-26
Die Redaksie

Die VF Plus versoek in ʼn skrywe die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, om maatreëls in plek te stel en streng op te tree om die vermorsing van water stop te sit, sê dr. Corné Mulder, leier van die VF Plus in die Wes-Kaap.

 ʼn Videogreep  doen tans die rondte op die... Lees verder


Valke storm Ace se kantoor

2018-01-26
Die Redaksie

“Vrystaatse inwoners verdien beter as ‘n premier van ‘n provinsie wat geïmpliseer word by ‘n omstrede projek, soos die Vrystaatse regering se Suiwelprojek,” sê Wouter Wessels, VF Plus-parlementslid.

Wessels sê die VF Plus neem kennis van die Valke se... Lees verder


Plaasaanval op Kimberly-sakeman dalk polities?

2018-01-25
Die Redaksie

Die VF Plus is saam met ander Noord-Kapenaars geskok oor die wrede aanval op die bekende Piet Els (86) en sy lewensmaat, Rikkie Alsemgeest (66)," sê dr. Wynand Boshoff, Noord-Kaapse leier van die VF Plus.

“Die vraag kom altyd na vore of ons met ‘gewone’ of politieke misdaad ... Lees verder


Alle leerlinge is die verloorders in protesoptogte by Overvaal

2018-01-25
Die Redaksie

Die betogings by die Hoërskool Overvaal is ʼn bewys dat die ANC en sy volgelinge soos Cosatu, Sadou, Cosas asook die EFF, geen respek vir die Grondwet en die reg in Suid-Afrika het nie, en die enigste verloorders is die skoolkinders aan albei kante, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die ... Lees verder


Geweldpleging in Rustenburg onaanvaarbaar

2018-01-24
Die Redaksie

Geweld tussen taxi-bestuurders en vermeende Nigeriese bendes in Rustenburg het ʼn onaanvaarbare punt bereik en dit is tyd dat die regering ingryp aangesien dit wil voorkom of die polisie nie in staat is om dit in bedwang te bring nie, sê De Wet Nel, VF Plus-raadslid in Rustenburg se plaaslike... Lees verder


Gupta-uitspraak bevestig standpunt oor Vrede-suiwelprojek

2018-01-23
Die Redaksie

Die bewaringsbevel wat deur die Vrystaatste Hooggeregshof teen die Gupta-maatskappy Estina (Edms.) Bpk toegestaan is, word deur die VF Plus verwelkom en is bevestiging van die party se standpunt oor die knoeiery agter die skerms van die Vrede-suiwelprojek deur die Vrystaatse departement van landbou ... Lees verder


« 1 2 ... 85 86 87 88 89 ... 115 116 »