Nuutste Nuus

VF Plus veroordeel Overvaal-haatspraak

2018-01-18
Die Redaksie

Die VF Plus veroordeel die afgelope week se protesoptrede en geweld by Hoërskool Overvaal in Vereniging asook die openbare haatspraak van oproeriges,” sê Kobus Hoffman, VF Plus-raadslid vir Sedibeng.

Hoffman sê buiten dat die protesoptrede sonder die vereiste magtiging van... Lees verder


Grondhervorming: Fokus eerder op oordrag van staatsgrond en ontwikkeling van swart boere

2018-01-16
Die Redaksie

Deurdat grondeisers tot nou toe feitlik deur die bank nie in grond belang gestel het nie maar eerder in geld, het die staat self in besit gekom van feitlik al die grond wat sedert 1994 in die grondhervormingsproses oorgedra is, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Van die 7% wat... Lees verder


Hooggeregshof-beslissing oor Hoërskool Overvaal is bemoedigend

2018-01-16
Die Redaksie

Die beslissing van die hooggeregshof in Pretoria dat die Hoërskool Overvaal nie 55 Engelstalige leerlinge hoef in te neem nie is bemoedigend en wys opnuut dat die politieke speletjies van die Gautengse onderwysdepartement net skade bring vir wit en swart ouers en leerlinge, sê adv. Anton ... Lees verder


Polisie, gemeenskap en georganiseerde landbou moet keer dat plaasaanvalle nie Wes-Kaap toeneem nie

2018-01-16
Die Redaksie

Die afgelope naweek se aanval op ʼn bejaarde plaasvrou van Stellenbosch is skokkend en die polisie en die gemeenskap van die Wes-Kaap moet hande vat om te sorg dat plaasaanvalle nie ook ʼn algemene verskynsel in dié provinsie word nie, sê dr. Corné Mulder, die VF Plus se leier in... Lees verder


Vrystaat kan nie Dag-Zero vir water bekostig nie

2018-01-16
Die Redaksie

“Vrystaatse munisipaliteite kan dit nie bekostig om ‘n "Dag-Zero" vir water te ervaar nie en munisipaliteite en die provinsiale regering het ‘n verantwoordelikheid om toe te sien dat water so ver as moontlik vir inwoners beskikbaar bly," sê Tammy Wessels, VF Plus wetgewerlid ... Lees verder


Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder

2018-01-16
Die Redaksie

Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan dié artikel kan eiendomsreg in Suid-Afrika ernstig in die gedrang bring en die ekonomie geweldige skade aandoen, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF... Lees verder


Voorbeeld moet van ANC-LP gemaak word wat vir veediefstal gevang is

2018-01-16
Die Redaksie

Mapule Veronica Mafolo, ʼn ANC-parlementslid van Noordwes, is Vrydag deur die Vryburgse veediefstal-eenheid by die dorp se veilingkrale vasgetrek. Sy en twee mede-beskuldigdes is in hegtenis geneem vir die diefstal van twee kalwers wat hulle vermoedelik by die veiling van die hand wou sit.

Die ANC... Lees verder


Selebano gaan nie vervolging vryspring nie

2018-01-16
Die Redaksie

Met die aankondiging dat die geskorste hoof van die Gautengse gesondheidsdepartement, Barney Selebano, bedank het, het die VF Plus dit baie duidelik gemaak dat mnr. Selebano nie vervolging sal vryspring nie, sê Philip van Staden, VF Plus-LPW in Gautengse wetgewer.

 “Mnr. Selebano... Lees verder


Meer moet gedoen word om aanvalle op mense in en om Kaapstad te keer

2018-01-16
Die Redaksie

Die groot toename in aanvalle op stappers, strandgangers en fietsryers in en om Kaapstad is uiters onrusbarend en die VF Plus doen ʼn beroep op die polisie en stadsowerhede om veral bekende gevaargebiede te beveilig, sê Erika Botha-Rossouw, VF Plus-raadslid vir die Stad Kaapstad.

... Lees verder

FOTO: TIMESLIVE

VF Plus verwelkom besluit om Mdluli af te dank

2018-01-16
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom die besluit van die minister van polisie, Fikile Mbalula, om Suid-Afrika se geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, se dienste te beëindig en sodoende die geleentheid skep vir ʼn nuwe, permanente aanstelling in dié pos, sê dr. Pieter... Lees verder


« 1 2 ... 78 79 80 81 82 ... 106 107 »