Nuutste Nuus

VF Plus verwelkom appèlhof-uitspraak oor Zuma

2017-10-13
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die appèlhof se uitspraak dat pres. Jacob Zuma tereg moet staan op klagtes van beweerde bedrog, geldwassery en afpersing en beskou dit as ʼn oorwinning vir geregtigheid, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê die uitspraak is baie ... Lees verder


Aankondiging dat Kaapstad nou reeds beurtwater gaan kry, is ʼn onverwagse skok

2017-10-13
Dr Corné Mulder

Die aankondiging van die kantoor van Kaapstad se DA-burgemeester, Patricia de Lille, dat beurtwater die metropool se voorland is en dat daar dalk eers in April 2018 verligting kan kom wanneer noodplanne in werking tree, is drasties en gaan elke inwoner van die stad swaar tref, sê dr.... Lees verder


Pensioen-trekkers se saak na die konstitusionele hof (Met erkenning aan Sarel van der Walt en Netwerk24)

2017-10-12
Die Redaksie

Pensioen-trekkers se saak na die konstitusionele hof

Met erkenning aan Sarel van der Walt (joernalis) / Netwerk24 (12 Oktober 2017)

Die sukkelende Transnet-werkers se dekade lange stryd om hul pensioengeld uitbetaal te kry, sal volgende maand in die konstitusionele hof in Johannesburg aangehoor... Lees verder


Plaasmoorde as prioriteit vir polisie is lippetaal

2017-10-11
Dr Pieter Groenewald

Alhoewel die polisie sê dat hy voortgaan om prioriteit te gee aan plaasmoorde, is dit net lippetaal, aangesien die minister van polisie, Fikile Mbalula, meen die huidige stappe om boere te beskerm is voldoende, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê... Lees verder


Aanval op plaasboer van Ceres in Koue Bokkeveld skok

2017-10-11
Dr Corné Mulder

Die VF Plus veroordeel die voorval waar ʼn plaasboer Maandag naby Ceres in die Koue Bokkeveld aangeval en ernstig beseer is ten sterkste en doen ʼn beroep op die polisie om alles moontlik te doen om die skuldiges so gou doenlik vas te trek, sê dr. Corné Mulder, leier van die VF Plus in... Lees verder


Zuma-standbeeld met boorgat by Groot Marico opgerig terwyl dorp droogloop

2017-10-04
Mnr. Michal Groenewald

Die standbeeld met ʼn boorgat wat vir president Jacob Zuma by Groot Marico opgerig is, is ʼn klap in die se gesig van plaaslike inwoners wat maande reeds gebuk gaan onder erge waterprobleme en soms vir tot drie dae lank geen watertoevoer het nie, sê Michal Groenewald, VF Plus-leier in Noordwes.

... Lees verder

Veelpartyregerings is die oplossing vir korrupsie, magsvergrype en swak bestuur

2017-10-04
Wouter Wessels

Veelpartyregerings is die enigste wyse waarop korrupsie, magsvergrype en swakbestuur voorkom en regering behoorlik verantwoordbaar gehou kan word, het Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, Woensdag gedurende ʼn sitting van die Huis gesê.

Wessels het gesê dat wanneer... Lees verder


Oudit kan help om mites rondom grondbesit uit die weg te ruim

2017-09-28
Dr Pieter Groenewald

Die lang verwagte ouditverslag oor grond in Suid-Afrika kan hopelik binnekort help om mites rondom grondbesit uit die weg te ruim wat tans deur politici vir skadelike retoriek misbruik word, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Pus.

Die minister van landelike ontwikkeling en... Lees verder


VF Plus steun dr. Dan Matjila, OBK-voorsitter, se weerstand teen stroping van GEPF en ander pensioenfondse

2017-09-26
Adv Anton Alberts

Daar is agter die skerms groot druk op dr. Dan Matjila, voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) om toe te gee aan eise dat die staatsdiens se pensioenfondse gebruik word om sukkelende staatsentiteite van ondergang te red, en die VF Plus steun dr. Matjila ten volle in sy stryd,... Lees verder


Rooftog van Nederlandse toeriste: Optrede van polisieminister te min te laat

2017-09-26
Dr Pieter Groenewald

Die besoek wat die minister van polisie, Fikile Mbalula, aan die 38 Nederlandse toeriste gebring het wat Sondag in Fourways, Johannesburg beroof is, was die regte ding om te doen, maar dit is helaas “te min te laat”, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald ... Lees verder


« 1 2 ... 77 78 79 80 81 ... 99 100 »