Nuutste Nuus

VF Plus spring in om dienste by tuiste vir haweloses weer aan te kry

2018-03-07
Die Redaksie

Die VF Plus het onlangs ingespring om “Eagle Wings”, voorheen “Mooi Hawens”, ‘n tuiste vir haweloses in Riversdal, Midvaal, se water en elektrisiteit weer aangeskakel te kry.

Kobus Hofmann, VF Plus-raadslid in die Sedibeng-plaaslike munisipaliteit, sê ontevrede... Lees verder


Ace en Seoe-nalatenskap: Vrystaat-wetgewer se ligte letterlik af

2018-03-07
Die Redaksie

Dit het vandag aan die lig gekom dat Isaac Seoe, veroordeelde bedrieër en vriend en voormalige vennoot van die Vrystaatse premier, Ace Magashule, die eienaar is van die gebou waarin die kantore van die Vrystaatse wetgewer gesetel is.

Seoe is uitvoerende direkteur van Robs Properties aan wie... Lees verder


SlaanTerugSA: VF Plus plan teen onteiening sonder vergoeding

2018-03-05
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus het Maandag sy SlaanTerugSA-veldtog teen die beplande Onteiening van Grond sonder vergoeding geloods.

Dit volg nadat 'n mosie in die parlement aanvaar is om Artikel 25 van Die Grondwet, wat eiendomsreg verseker, effektiewelik te verwyder.

Met SlaanTerugSA wil die Vryheidsfront Plus... Lees verder


PLAASAANVAL: Regering het Steenkamp se bloed op hulle hande

2018-03-04
Die Redaksie

"Die VF Plus het met skok en afgryse verneem dat nog ʼn boer in Suid-Afrika vanoggend vermoor is," sê Jan van Niekerk, VF Plus leier in die Vrystaat  

Dirk Steenkamp is Sondagoggend ongeveer om 08:00 koelbloedig op sy plaas naby Vredefort in die Vrystaat doodgeskiet. 

Boere... Lees verder


Visier op historiese landmerk-bates

2018-03-03
Die Redaksie

Terwyl 'n aantal munisipale eiendomme verkoop word om kontantvloei vir die Mogale City-munisipaliteit in Krugersdorp te verhoog ten einde dienslewering tot Junie / Julie 2018 te handhaaf wanneer die nuwe begroting in werking tree, het die ANC-leierskap nou sy visier op sommige van Krugersdorp se... Lees verder


Gupta-kloue strek tot in Vrystaatse gesondheidsdepartement

2018-03-03
Die Redaksie

Die VF Plus het vrae aan in 'n vraag aan die LUR vir gesondheid in die Vrystaat gerig aangaande die toekenning van die kontrak aan Mediosa Health. wat glo bande met die Gupta-famlie het.

Volgens mediaberigte bestaan die moontlikheid dat Guptas se staatskaping tot in die Vrystaatse departement van... Lees verder


VF Plus eis die koppe van Lesufi en Mashatile

2018-03-02
Die Redaksie

Die VF Plus het Donderdag in die Gautengse wetgewer tydens die debat oor die premier se provinsiale rede, geëis dat die LUR van onderwys, Panyaza Lesufi onmiddellik afgedank moet word en dat daar teen die LUR van plaaslike regering, Paul Mashatile opgetree word.

Philip van Staden, VF... Lees verder


TRANSNET PENSIOENE: Nuwe ministers se dringende aandag gevra

2018-03-02
Die Redaksie

Hoewel die nuwe ministers van finansies en openbare ondernemings, mnr. Nene en Pravin Gordhan, ‘n uitdagend taak het wat vir hulle voorlê, wil die VF Plus hulle aandag vestig op ‘n saak van dringende belang gesien uit ‘n menseregte-oogpunt.

Die VF Plus verwys hier na die... Lees verder


​ VF Plus vra vir ingryping in nuwe Vrystaat-kragkrisis

2018-03-01
Die Redaksie

Die VF Plus het die Vrystaatse LUR vir finansies, me. Elsabé Rockman, versoek om dringend in te gryp in die kragkrisis wat inwoners van Tokologo-munisipaliteit ervaar as gevolg van die nie-nakoming van die betalingsooreenkoms van die munisipaliteit met Eskom. (Sien brief onderaan)

... Lees verder

​ Kan Mangaung (Bloemfontein) Vlak 3-waterbeperkings bestuur?

2018-03-01
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom vlak-3 waterbeperkings wat vandag deur die Mangaung-metroraad goedgekeur is, maar is nie seker of die metro daartoe in staat is om besparingsmaatreëls effektief te implementeer en bestuur nie.

Die raad is meegedeel dat indien dit nie binne die volgende 21 dae genoeg... Lees verder


« 1 2 ... 76 77 78 79 80 ... 111 112 »