Nuutste Nuus

Stel VS-openingsrede uit en keer afskeidspartytjie vir Ace

2018-02-07
Die Redaksie

Die VF Plus eis dat die provinsiale openingsrede van die uittredende Vrystaatse Premier, Ace Magashule wat geskeduleer is om op 20 Februarie in Parys, Vrystaat plaas te vind, uitgestel word.  Die VF Plus is van mening dat die geleentheid wat die belastingbetaler etlike miljoene rand gaan kos,... Lees verder


Ngwathe-oudit 'lees soos 'n riller'

2018-02-07
Die Redaksie

Die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit se ouditverslag wat op die pas afgelope vergadering van die raad ter tafel gelê is, lees soos ‘n rillerverhaal met reuse verliese, tekortkominge en ‘n gekwalifiseerde ouditmening, sê Phillip van der Merwe, VF Plus-raadslid in die... Lees verder


OBK se lening van R5 miljard aan Eskom uiters onrusbarend

2018-02-06
Die Redaksie

Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het geen reg om die staatsdiens se pensioenfonds as sy eie spaarvarkie te beskou waarmee die ANC-regering se haas bankrot instellings soos Eskom gered moet word nie, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.

“Die geld behoort nie aan die ... Lees verder


Uitstel van staatsrede ‘n oorwinning vir Ramaphosa

2018-02-06
Die Redaksie

“Hoewel die VF Plus nie beswaar daarteen het dat Donderdag se staatsrede uitgestel is nie, is dit ʼn wesenlike probleem dat dit slegs ʼn dag voor die staatsrede aangekondig word, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

“Logistieke reëlings vir die staatsrede is reeds... Lees verder


VF Plus versoek Emfuleni-burgemeester om nie verdere protesaksie by skole toe te laat

2018-02-05
Die Redaksie

Die VF Plus leier vir Gauteng, Jaco Mulder, het die burgemeester van Emfuleni, Jacob Khawe, per brief versoek dat die stadsraad nie tot enige verdere protesaksie by skole in die gebied instem nie met spesifieke verwysing na Hoërskool Overvaal in Vereeniging.

Dit volg nadat dit aan die lig... Lees verder


Skoolreëls en kultuur is selde neutraal

2018-02-05
Die Redaksie

Die toepassing van skoolreëls wat vir alle leerlinge geld is die naweek by die Hoërskool Hopetown in 'n rassevoorval omskep toe ʼn leerder se selfoon afgeneem is toe sy dit nie by haar mag gehou het nie en haar broer toe op sosiale media die skoolhoof van rassisme beskuldig het, sê... Lees verder


VF Plus gaan owerhede vra om R28-ompad te beveilig

2018-02-05
Die Redaksie

FOTO: Philip van Staden, VF Plus-LPW in die Gautengse Wetgewer, is hier saam met Charles Brough, VF Plus-stadsraadslid in die Randwes-munisipaliteit. Hulle het die R28 besoek wat tans onder konstruksie is. Die afrit wat gebruik word om verkeer te herlei, is uiters gevaarlik.

Die VF Plus gaan die... Lees verder


Wanbestuur van Vrystaatse munisipaliteite ʼn groter krisis as staatskaping

2018-02-01
Die Redaksie

Die voortdurende verval van Vrystaatste munisipaliteite, insluitende dié wat al vir ʼn geruime tyd onder provinsiale administrasie is, is duidend daarop dat die Vrystaat ʼn sinkende skip onder die ANC-regering is wat op ʼn onvolhoubare koers voortstu en dit is duidelik dat die ANC-regering se... Lees verder


Droogtegeteisterde Bloemfontein se waterverliese meer as R200 miljoen

2018-02-01
Die Redaksie

Die oudituitkomste van die Mangaung-metro vir die 2016/2017 finansiële jaar, met ʼn gekwalifiseerde ouditmening en verskeie kwelpunte soos water- en elektrisiteitsverliese, skets ʼn donker prentjie vir dié munisipaliteit se toekoms, het dr. Elizabeth Snyman-van Deventer, VF Plus-raadslid... Lees verder


Lesufi is soos ʼn stout kind wat hom gaan vasloop

2018-01-31
Die Redaksie

Die Gautengse LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, is soos ʼn hardkoppige, stout kind wat nie wil luister nie en hom gaan vasloop in sy poging om hom tot die Grondwethof te wend aangaande die Hoërskool Overvaal-saak, sê Philip van Staden, VF Plus-lid van die Gautengse wetgewer.

Van Staden... Lees verder


« 1 2 ... 75 76 77 78 79 ... 106 107 »