Nuutste Nuus

Valke storm Ace se kantoor

2018-01-26
Die Redaksie

“Vrystaatse inwoners verdien beter as ‘n premier van ‘n provinsie wat geïmpliseer word by ‘n omstrede projek, soos die Vrystaatse regering se Suiwelprojek,” sê Wouter Wessels, VF Plus-parlementslid.

Wessels sê die VF Plus neem kennis van die Valke se... Lees verder


Plaasaanval op Kimberly-sakeman dalk polities?

2018-01-25
Die Redaksie

Die VF Plus is saam met ander Noord-Kapenaars geskok oor die wrede aanval op die bekende Piet Els (86) en sy lewensmaat, Rikkie Alsemgeest (66)," sê dr. Wynand Boshoff, Noord-Kaapse leier van die VF Plus.

“Die vraag kom altyd na vore of ons met ‘gewone’ of politieke misdaad ... Lees verder


Alle leerlinge is die verloorders in protesoptogte by Overvaal

2018-01-25
Die Redaksie

Die betogings by die Hoërskool Overvaal is ʼn bewys dat die ANC en sy volgelinge soos Cosatu, Sadou, Cosas asook die EFF, geen respek vir die Grondwet en die reg in Suid-Afrika het nie, en die enigste verloorders is die skoolkinders aan albei kante, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die ... Lees verder


Geweldpleging in Rustenburg onaanvaarbaar

2018-01-24
Die Redaksie

Geweld tussen taxi-bestuurders en vermeende Nigeriese bendes in Rustenburg het ʼn onaanvaarbare punt bereik en dit is tyd dat die regering ingryp aangesien dit wil voorkom of die polisie nie in staat is om dit in bedwang te bring nie, sê De Wet Nel, VF Plus-raadslid in Rustenburg se plaaslike... Lees verder


Gupta-uitspraak bevestig standpunt oor Vrede-suiwelprojek

2018-01-23
Die Redaksie

Die bewaringsbevel wat deur die Vrystaatste Hooggeregshof teen die Gupta-maatskappy Estina (Edms.) Bpk toegestaan is, word deur die VF Plus verwelkom en is bevestiging van die party se standpunt oor die knoeiery agter die skerms van die Vrede-suiwelprojek deur die Vrystaatse departement van landbou ... Lees verder


Krugersdorp verklaar oorlog teen dwelms

2018-01-23
Die Redaksie

Gemeenskappe in Krugersdorp het genoeg gehad van dwelmhandel, mensehandel en buitelandse burgers in hul midde en het hulle daarom na geweld gewend omdat hulle meen die polisie tree nie op nie. Dit kom nie as ʼn verrassing nie en is lank te wagte, sê Amanda de Lange, VF Plus-raadslid vir Mogale ... Lees verder


Openbare geweld in Krugersdorp teen SAPD die gevolg van jare lange swak polisiëring

2018-01-22
Die Redaksie

Die openbare geweld teen dwelmhandel wat vandag in die strate van Krugersdorp afspeel, is die gevolg van jare lange swak polisiëring sê, mnr. Jaco Mulder, VF Plus-leier vir Gauteng.

Mulder sê ʼn oproerige skare het reeds die Munsiville-polisiekantoor en verskeie huise in die dorp... Lees verder


Geweld by Hoërskool Delportshoop is kommerwekkend

2018-01-22
Die Redaksie

Die VF Plus deel die onsteltenis van die gemeenskap van Delportshoop oor die geweld wat verlede week by die Hoërskool Delportshoop (gekombineerde skool) uitgebreek het, sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-leier in die Noord-Kaap.

Dr. Boshoff sê luidens berigte is die oorsaak van die... Lees verder


Voortslepende betogings op die R59 in Midvaal

2018-01-19
Die Redaksie

Uit die voortslepende gewelddadige protesoptrede van inwoners van Sicelo op die R59-provinsiale pad wil dit blyk of betogers meer regte geniet as wetsgehoorsame burgers en inwoners, sê Kobus Hoffman, VF Plus-raadslid vir Sedibeng.

“Die VF Plus veroordeel nie net die voortslepende... Lees verder


Gaan DA en De Lille pa staan vir waterkrisis terwyl inwoners gestraf word?

2018-01-18
Die Redaksie

Die besluit van die Stad Kaapstad om nou deur ʼn heffing sy inwoners te straf omdat hulle voldoen aan die oproep om water te bespaar, is uiters onregverdig en die tyd het aangebreek dat die DA en sy Kaapstadse burgemeester Patricia de Lille opstaan en aanspreeklikheid vir die krisis aanvaar,... Lees verder


« 1 2 ... 73 74 75 76 77 ... 102 103 »