Nuutste Nuus

Selebano gaan nie vervolging vryspring nie

2018-01-16
Die Redaksie

Met die aankondiging dat die geskorste hoof van die Gautengse gesondheidsdepartement, Barney Selebano, bedank het, het die VF Plus dit baie duidelik gemaak dat mnr. Selebano nie vervolging sal vryspring nie, sê Philip van Staden, VF Plus-LPW in Gautengse wetgewer.

 “Mnr. Selebano... Lees verder


Meer moet gedoen word om aanvalle op mense in en om Kaapstad te keer

2018-01-16
Die Redaksie

Die groot toename in aanvalle op stappers, strandgangers en fietsryers in en om Kaapstad is uiters onrusbarend en die VF Plus doen ʼn beroep op die polisie en stadsowerhede om veral bekende gevaargebiede te beveilig, sê Erika Botha-Rossouw, VF Plus-raadslid vir die Stad Kaapstad.

... Lees verder

FOTO: TIMESLIVE

VF Plus verwelkom besluit om Mdluli af te dank

2018-01-16
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom die besluit van die minister van polisie, Fikile Mbalula, om Suid-Afrika se geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, se dienste te beëindig en sodoende die geleentheid skep vir ʼn nuwe, permanente aanstelling in dié pos, sê dr. Pieter... Lees verder


Manamela wil ook nou vervolging ontduik

2018-01-15
Die Redaksie

Die bedanking van Makgabo Manamela, geskorste direkteur van die Gautengse departement van gesondheid, skaars vier en twintig uur na die bedanking van die departementshoof, Barney Selebano, is ʼn bewys dat daar nou van die sinkende skip afgespring word om verdere vervolging te probeer vermy, sê ... Lees verder


Zuma soos 'n kat op 'n warm sinkplaat met kommissie van ondersoek na staatskaping

2018-01-10
Die Redaksie

President Jacob Zuma se aanwysing van ʼn regterlike kommissie van ondersoek na staatskaping soos bepaal deur die verslag van die vorige Openbare Beskermer (OB), Thuli Madonsela, word verwelkom, maar dit is nogtans duidelik ʼn desperate poging van pres. Zuma om polities te oorleef en nie herroep te... Lees verder


Uitslae van basiese onderwys wys falende onderwysstelsel is in ʼn groef

2018-01-04
Die Redaksie

Suid-Afrika se basiese onderwysstelsel met sy verlaagde standaarde is bloot te gebrekkig om leerlinge na behore voor te berei vir naskoolse opleiding en dit plaas ʼn demper op die uitslae vir die 2017-matrieks wat pas aangekondig is, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-voorsitter, en dr. Wynand... Lees verder


Kersfeesboodskap – 2017

2017-12-22
Dr Pieter Groenewald

Vir baie mense voel dit asof 2017 net te vinnig gevorder het en amper nie kan glo dit is byna weer Kersfees nie. Elkeen het sekerlik persoonlike uitdagings in die jaar gehad waarvan sommiges suksesvol en ander teleurstellend oorwin en verloor is. Vir sommiges was dit ʼn jaar vol vreugde en vir ander ... Lees verder


Dr Groenewald by Dewetsdrift-Geloftefees

2017-12-15
Die Redaksie

Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, is Saterdag op Geloftedag die spreker by die Dewetsdrift-Geloftefees.

Die verrigtinge begin reeds om 9:30.

Die terrein is in die Vredefort-koepel sowat 7 kilometer vanaf Scandinaviadrift aan die Vrystaat-kant.

Besoek gerus die Facebookblad:... Lees verder


VF Plus-koalisie in Tshwane verbind tot langtermyn stabiliteit

2017-12-12
Die Redaksie

Die aankondiging dat die Tshwane-metroraad die nasionale tesourie om finansiële advies genader het om so ʼn omkeerplan in plek te stel, is deel van die koalisieregering se toekomsplanne om volhoubare stabiliteit in die metro te verseker, sê Awie Erasmus, VF Plus-raadslid en voorsitter van ... Lees verder


Bly só veilig dié Desember

2017-12-12
Die Redaksie

2017 snel tot ‘n einde met talle Suid-Afrikaners wat die komende naweek na hulle vakansiebestemmings reis. Padveiligheid en veiligheid gedurende die komende feesseisoen is vir almal belangrik en ER 24 stel die volgende veiligheidswenke voor om te verseker dat jy en jou gesin ‘n veilige... Lees verder


« 1 2 ... 71 72 73 74 75 ... 98 99 »