Mediaverklarings

Ramaphosa rassisties en onverantwoordelik

2013-11-11
Dr Pieter Mulder

Die ANC en mnr. Cyril Ramaphosa durf nooit weer enige opposisieparty van "swart gevaar" of ander bang-maak strategieë te beskuldig nie na sy "die Boere sal terugkom" opmerkings die afgelope naweek.

Behalwe dat so 'n opmerking op geen werklike feite gebaseer is nie, is dit ook rassisties en... Lees verder


Roekelose en onverskillige protesoptogte

2013-11-08
Rdl André Fourie

Die Vryheidsfront Plus het gister sy ernstige kommer uitgespreek teenoor die Wes-Kaapse minister van veiligheid, mnr. Dan Plato (LPW), oor die wanordelike, roekelose en onverskillige protesoptogte in die strate van Kaapstad, sê mnr. André Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid vir die... Lees verder


Wet op Nasionale Sleutelpunte deur ANC-regering misbruik

2013-11-08
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-regering het die Wet op Nasionale Sleutelpunte misbruik om die korrupsie by Nkandla toe te smeer, en wil hê die publiek moet goedsmoeds glo wat hy sê ‘n nasionale sleutelpunt is, al is daar nie bewyse daarvoor nie, sê dr. Pieter Groenewald, die Vryheidsfront Plus se... Lees verder


Jong Suid-Afrikaners moet registreer

2013-11-08
Wouter Wessels

Die toekoms van Suid-Afrika en dit wat die toekoms behels is in die jeug se hande. Dit is ook belangrik vir die jeug wat as vrygeborenes beskou word om veral te stem om sodoende ‘n beter bedeling sonder rassediskriminasie soos Regstellende Aksie en Swart Ekonomiese Bemagtiging te... Lees verder


Maak ons sterker, sê VF Plus

2013-11-08
Jaco Mulder

Dit is nou meer noodsaaklik as ooit dat Afrikaners en minderhede wat hul waardestelsel wil beskerm, gaan registreer om in groot getalle vir die VF Plus in 2014 te kan stem, sê mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en leier van die party in Gauteng.

Mulder het in reaksie op die premier van Gauteng,... Lees verder


Staatsgeld misbruik om amptenare te intimideer om e-tolskyfies te koop

2013-11-08
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus neem met groot misnoeë kennis van die staat se intimidasie van amptenare, asook die gebruik van staatsbronne en staatsgeld, om sy werkers te intimideer om e-tolskyfies te koop, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


VF Plus, TLU SA en die Nasionale Belastingbetalersunie doen aansoek om die E-Tolwet ongrondwetlik te verklaar

2013-11-07
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus, die Transvaalse Landbou Unie van Suid-Afrika (TLU SA) en die Nasionale Belastingbetalers Unie (NBU) gaan volgende week ‘n hofaansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof loods om die Wet op Vervoerwette en Verwante Aangeleenthede (ook bekend as die E-Tolwet)... Lees verder


VF Plus-voorstelle vir ekonomiese groei in Suid-Afrika

2013-11-07
Dr Pieter Mulder

Aanhoudende inmenging van die ANC-regering in die privaat-sektor en verwarrende seine aan internasionale beleggers is die hoofrede waarom Suid-Afrika se ekonomie agteruitboer, sê dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus.

Ook dat beleidsekerheid gebied moet word aan beleggers deur... Lees verder


VF Plus vra ingryping in Infrastruktuur-departement in Gauteng

2013-11-04
Jaco Mulder

Die departement vir infrastruktuur-ontwikkeling in Gauteng het gefaal as sleutelrolspeler in die skepping van werksgeleenthede in Gauteng, sê mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW vir Gauteng.

Mulder het vandag tydens ‘n debat in die Gauteng Wetgewer verwys na werkskeppingsdoelwitte wat beide... Lees verder


Gwede Mantashe-uitsprake grens aan Godslaster

2013-11-04
Adv Anton Alberts

Die herhaalde uitsprake van ANC-leiers dat dié party en lidmaatskap daarvan met christelikheid en saligheid gelyk stel kan word, kan nie langer geduld word nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomiese sake.

“Vorige uitlatings... Lees verder


« 1 2 ... 567 568 569 570 571 ... 573 574 »