Staat moet antwoorde verskaf oor verdere bedrog rondom wapentransaksie
2014-02-17
Adv Anton Alberts
Die VF Plus gaan op hoogste vlak versoek dat ondersoek gedoen word na verdere, omvangryke bedrog in die multimiljard rand wapentransaksie wat nou in ‘n oudit van die department van handel en nywerheid aan die lig gekom het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder