Mediaverklarings

Regstellende aksie laat ook Transnet en Prasa ontspoor

2014-02-24
Adv Anton Alberts

Die rysmier-effek van regstellende aksie wat Suid-Afrika se staatsdiens lamlê, is nou ook besig om Transnet en Prasa (Passasierspooragentskap) letterlik en figuurlik te laat ontspoor, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Luidens ‘n... Lees verder


Absa se partypolitieke-donasiebeleid verkeerd

2014-02-24
Dr Pieter Mulder

“Die private sektor speel al meer in die hande van die ANC deur hulle donasies aan politieke partye te staak. Dit is die tipe beleid wat daartoe lei dat eenparty-oorheersing uiteindelik ’n permanente verskynsel word,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier gesê.

Dr. Mulder... Lees verder


Openbare Beskermer tree op in Ekurhuleni na VF Plus-klagte

2014-02-21
Adv Anton Alberts

Die Openbare Beskermer (OB) het die afgelope week in ‘n gesprek met die VF Plus sterk standpunt ingeneem teen ongerymdhede en beweerde korrupsie by Ekurhuleni se departement van menslike nedersettings, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


VF Plus-reaksie op premier van die Vrystaat se Openingsrede

2014-02-21
Wouter Wessels

Premier Ace Magashule se openingsrede was propvol verwysings na die verlede en slegs ‘n verkiesingstoespraak, soos wat die VF Plus voorspel het.

Die premier het sy bes probeer om ‘n suikerlagie om die baie bitterpil wat die inwoners van die Vrystaat daagliks moet sluk, te sit. Sy... Lees verder


Premier van die Vrystaat moet eerder sy bedanking aankondig

2014-02-20
Wouter Wessels

Die Vryheidsfront Plus sal graag wil hoor dat die premier van die Vrystaat, mnr. Ace Magashule, more tydens sy provinsiale openingsrede konkrete aankondigings ten opsigte van infrastruktuurontwikkeling, -herstel en -opgradering sal maak.  Dit is ook nodig dat die premier ‘n aksieplan... Lees verder


SAL is nie ’n werkskeppingsorganisasie vir ongekwalifiseerde kwota-vlieëniers nie

2014-02-20
Adv Anton Alberts

“Die besluit van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL/SAA) om opleidingstandaarde vir nuwe vlieëniers te verlaag is absurd en hou ‘n gevaar in vir passasiers en die lugdiens self. Die VF Plus gaan daarom ‘n skrywe rig aan die Internasionale Lugvervoer Vereniging (IATA) en die... Lees verder


Affirmative action’s shelf life has lapsed

2014-02-20
Dr Pieter Mulder

Affirmative action cannot, after 20 years, still be defended by President Jacob Zuma. It is wrong to tie white free-borns with chains to the past indefinitely and in so doing create a new generation of disadvantaged, Dr. Pieter Mulder, Leader of the Freedom Front Plus says.

Dr. Mulder was reacting ... Lees verder


Verraai die DA ook nou Israel en die Joodse minderheid in Suid-Afrika

2014-02-19
Adv Anton Alberts

In ‘n tydsgewrig waar die ANC al hoe meer aggressief teenoor die Israelse staat begin optree, veral die departement van handel en nywerheid se gedwonge herklassifisering van produkte uit besette gebiede, blyk dit nou verder dat die DA in nog ‘n moontlike beleids-ommeswaai saam met die... Lees verder


Nazir Alli-uitlatings is ’n oortreding van Verbruikerswet

2014-02-18
Adv Anton Alberts

“Die erkenning vandag deur mnr. Nazir Alli, die hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL), voor die parlementêre portefeulje komitee oor vervoer dat die rekeningstelsel van die e-tolstelsel op sodanig wyse funksioneer om verbruikers daartoe te... Lees verder


Wetsontwerp vir heropening van grondeise teengestaan

2014-02-18
Dr Pieter Groenewald

‘n Mosie in die Nasionale Vergadering oor die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte is vandag deur die Vryheidsfront Plus teengestaan. Die mosie is egter aanvaar nadat die Vryheidsfront Plus ‘n stemming afgedwing het. Net die VF Plus het teen die mosie gestem. Volgens die... Lees verder


« 1 2 ... 557 558 559 560 561 ... 573 574 »