Mediaverklarings

DA gebruik VF Plus se regsopinies en argument in hofsaak teen E-Tolwet

2014-03-03
Adv Anton Alberts

Die DA se hofsaak oor die E-Tolwet wat hierdie week in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aangehoor sal word is ‘n kwessie van ‘met ander mense se kalwers ploeg’ en getuig van die DA se politieke opportunisme. Die DA se hofaansoek is gegrond op die VF Plus se argumente oor die... Lees verder


Wreedheid van plaasmoord in KZN skok

2014-03-03
Dr Pieter Groenewald

“Die wreedheid van die moord op die Schutte-familie (Eckard, Elizabeth en Lutz) in KwaZulu-Natal is skokkend en getuig beslis nie van gewone misdadigheid nie. Meeste van die plaasmoorde gaan met wreedheid gepaard en dit wek die indruk dat dit rassisties en polities gedrewe kan wees. Dit is... Lees verder


Protesaksies kos Gauteng glo al R65 miljoen

2014-02-28
Die Redaksie

Voortslepende gewelddadige protesaksies kos die Gautengse regering glo al meer as R65 miljoen, sê Amanda de Lange, woordvoerder vir die VF Plus in Gauteng.

Die onlangse myn-verwante protesaksies in Kagiso het ‘n verlies van sowat R850 000 net vir Mogale City meegebring, sê... Lees verder


Kontroversie by NWU kan Afrikaanse kampusse in gedrang bring

2014-02-27
Dr Pieter Mulder

Dit is jammer dat die kontroversie oor ‘n lied by die NWU gebruik word om Afrikaans en die voortbestaan van so ‘n oorwegend Afrikaanse kampus in die gedrang te bring. Van die 23 Suid-Afrikaanse universiteite is daar slegs twee wat tans nog as oorwegend Afrikaans beskryf kan word. Dit... Lees verder


VF Plus kap ANC omdat hul die beveiliging van woonbuurtes verhinder

2014-02-27
Die Redaksie

Die VF Plus het vandag tydens die raadsvergadering van die Tshwane Metro die ANC, die regering en die stad daarvan beskuldig dat hulle nie omgee oor die veiligheid van die land of stad se burgers nie.

Dit volg nadat ‘n item op die tafel gedien het waarin die breë gemeenskap van... Lees verder


Dienspligtiges bly op databasis as militêre veterane

2014-02-26
Dr Pieter Groenewald

“Die direkteur-generaal van die department Militêre Veterane, mnr. Motumi, het vandag weer eens teenoor my bevestig dienspligtiges wat op die databasis van militêre veterane is, sal nie daarvan verwyder word nie. Dit volg op my direkte skakeling nadat, Mbulelo Mmusi, woordvoerder... Lees verder


Begrotingstoespraak: Pravin Gordhan sit tussen twee vure

2014-02-26
Dr Pieter Mulder

Minister Pravin Gordhan se begrotingstoespraak moet as deel van die ANC se verkiesingsveldtog beoordeel word. Hy het oor die verlede gespog en baie geld uitgedeel in ’n duidelike poging om ’n positiewe klimaat vir kiesers voor die verkiesing te probeer skep.

Die werklike toets gaan... Lees verder


Instituut vir Rasseverhoudinge stem met VF Plus saam dat geen eiendom in Suid-Afrika meer veilig is nie

2014-02-25
Adv Anton Alberts

Die tyd het aangebreek vir Suid-Afrikaners om die onheilspellende werklikheid raak te sien van ‘n fyn beplande ANC-strategie om op ‘n oënskynlik wettige wyse alleenreg te verkry op alle eiendom in Suid-Afrika sonder vergoeding, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


VF Plus gekant teen Konsepwysigingswetsontwerp op die Regulering van Private Sekuriteitsindustrie

2014-02-25
Dr Pieter Groenewald

Die Konsepwysigingswetsontwerp op die Regulering van die Private Sekuriteitsindustrie is ondeurdag en gegrond op gebrekkige inligting oor aandeelhouding deur buitelandse maatskappye asook oor moontlike werkverliese, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie.

Oor... Lees verder


OB moet buitensporige rekeninge vir regslui vir die departement van Finansies ondersoek

2014-02-24
Adv Anton Alberts

Dit is onaanvaarbaar dat die departement van Finansies R6 miljoen vir regskoste betaal in hofgedinge waarin die regering die aanvegbare e-tolstelsel probeer regverdig. Hierdie bedrae sluit nie die regskoste van SANRAL en die departement van Vervoer in wat ook partye in die hofgedinge was nie. Die... Lees verder


« 1 2 ... 556 557 558 559 560 ... 573 574 »