Mediaverklarings

Menseregtedag:ANC-regering vertrap die regte van minderhede in Suid-Afrika

2014-03-21
Dr Pieter Mulder

 

 

Die regte van minderhede word al hoe meer vertrap in Suid-Afrika en minderheidsgroepe voel toenemend vervreemd in hul eie land het, dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, vandag op Menseregtedag in Bellville gesê.

Dr. Mulder het by Danie Uys-park in Bellville gepraat op... Lees verder


VF Plus ondersteun Solidariteit en Renate Barnard met voortslepende regstel-saak wat vandag in Grondwethof aangehoor word

2014-03-20
Adv Anton Alberts

Die VF Plus steun Solidariteit in sy saak vandag in die Grondwethof waar die polisie gaan probeer om die beslissing van die appèlhof aangaande Renate Barnard omver te werp, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor Arbeid.

Volgens adv. Alberts het... Lees verder


VF Plus besorg oor toestand van paaie in Vrystaat

2014-03-19
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat het ‘n dringende brief aan die LUR vir Paaie in die Vrystaat, mnr.  B. Komphela, gestuur oor talle grond- en teerpaaie in die provinsie wat in so ‘n mate verval het dat dit lewensgevaarlik is om daardie paaie te gebruik.

Die Vryheidsfront... Lees verder


Strafregtelike klagte moet nou volg op OB se Nkandla-verslag

2014-03-19
Dr Pieter Groenewald

Dit is duidelik uit die verslag van die Openbare Beskermer (OB) dat belastingbetalersgeld wanaangewend en -bestee is waardeur pres. Jacob Zuma persoonlik verryk is, en strafregtelike klagte moet nou uit die verslag voortspruit, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


VF Plus staan lank reeds aan voorpunt van minderhede se stryd teen diskriminasie en regstellende aksie

2014-03-18
Dr Corné Mulder

Openbare verset teen regstellende aksie is besig om momentum te kry en die VF Plus, wat ‘n politieke alleenstryd teen dié diskriminerende beleid voer, sal uitreik na minderhede wat die ANC-regering in toenemende mate hieroor aanvat, sê dr. Corné Mulder, die VF Plus se... Lees verder


Bernadine Kruger-kruisplanting: ’n Monument vir alle padslagoffers

2014-03-18
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus het vandag ‘n kruis geskenk aan die ouers van Bernadine Kruger tydens ‘n kruisplanting-seremonie gehou in Pretoria-Oos naby die plek waar Bernadine vyf jaar gelede deur ‘n taxi doodgery is. “Die kruis is geplant ter nagedagtenis van die onnodige... Lees verder


Mediakennisgewing: Bekendstelling van die VF Plus se kandidate vir die 2014-algemene verkiesing

2014-03-18
Wouter Wessels

Die VF Plus sal Donderdag, 20 Maart 2014, sy nasionale kandidatelys vir die komende verkiesing tydens ‘n mediakonferensie in Kaapstad bekendmaak. Die vertroulike kandidate wat hul natuurlike tuiste by die VF Plus gevind het, sal tydens die mediakonferensie bekendgestel word en sal daar... Lees verder


Media-uitnodiging: Kruisplanting-seremonie vir padslagoffes in Gauteng

2014-03-17
Adv Anton Alberts

Die media word hiermee uitgenooi om ‘n Kruisplanting-seremonie by te woon ter nagedagtenis van alle padgebruikers wat slagoffers was van padongelukke in Gauteng.

Vanjaar is die 5 jaar herdenking van die 17-jarige Bernadine Kruger se afsterwe. Bernadine het haar lewe verloor nadat ‘n... Lees verder


Pelgrimsrus: VF Plus se ingryping oor onreëlmatige tenderproses ’n groot oorwinning vir sakelui op die dorp

2014-03-14
Adv Anton Alberts

Die VF Plus se versoek aan die Openbare Beskermer (OB) in Julie 2012 om ondersoek in te stel na die tenderprosedure van Mpumalanga se provinsiale regering vir winkelpersele op Pelgrimsrus, het uitgeloop op ‘n groot oorwinning vir sakelui van die dorp, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus... Lees verder


Ledeverklaring in die parlement: Geweldpleging by die Universiteit van die Wes-Kaap

2014-03-13
Adv Anton Alberts

Hierdie week was daar by nog ‘n universiteit in Suid-Afrika ‘n voorval wat al die elemente gehad het om ook die voorblaaie van koerante te haal en vir die ANC en die minister van hoër onderwys om persoonlik in te gryp. Maar dit het nie gebeur nie.

Net soos in Potchefstroom, was... Lees verder


« 1 2 ... 539 540 541 542 543 ... 559 560 »