Ehrenreich en Cosatu soos tandelose keffertjies wat al hoe meer irrelevant raak in โn moderne wêreld
2014-07-03
Adv Anton Alberts
Tony Ehrenreich en Cosatu is soos tandelose keffertjies wat ‘n leë geraas maak terwyl hulle al hoe meer irrelevant en uitgediend raak in ‘n moderne wêreld met moderne uitdagings, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport.
Hy... Lees verder