Mediaverklarings

Klag by Openbare Beskermer ingedien teen Mogale City oor plaasaankoop in Hekpoort

2014-08-04
Die Redaksie

Terwyl die Ouditeur Generaal weer eens 'n ‘skoon’ oudit aan Mogale City toegeken het, het die VF Plus 'n klag teen die stadsraad by die Openbare Beskermer (OB) ingedien oor beweerde ongeruimdhede rondom die aankoop van 'n plaas in Hekpoort, sê Amanda de Lange, raadslid van die... Lees verder


VF Plus wens Transnet-pensioenarisse geluk met klasaksie oorwinning

2014-07-31
Adv Anton Alberts

Die VF Plus wens Transnet se pensioenarisse geluk dat die Noord-Gautengse Hooggeregshof vandag in hul guns beslis het dat hulle wel as 'n groep teen Transnet en die regering kan eis, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Adv. Alberts sê die... Lees verder


Werkloosheid sal bly styg onder ANC-regering

2014-07-30
Adv Anton Alberts

Die skokkende syfers oor werkloosheid wat gister deur Statistiek Suid-Afrika bekend gemaak is, staan in skrille kontras met pres. Jacob Zuma se verkiesingsbeloftes vroeër vanjaar om binne ʼn afsienbare tyd 6 miljoen nuwe werkgeleenthede te skep indien die ANC herkies sou word.

Adv. Anton... Lees verder


Swak diens, beweerde korrupsie in Gautengse departement van gesondheid lei tot sterftes

2014-07-30
Adv Anton Alberts

Die Gautengse departement wat moet toesien na die gesondheid van dié provinsie se inwoners, word ironies genoeg nou daarvan beskuldig dat hy mense se dood veroorsaak deur swak dienslewering en bewerings van grootskeepse korrupsie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se Gautengse leier... Lees verder


ANC ‘transformeer’ Suid-Afrika oor die ekonomiese afgrond

2014-07-25
Adv Anton Alberts

Suid-Afrika se ekonomie stagneer en ekonomiese beweegruimte raak al hoe minder vir die regering. Alhoewel buitelandse faktore ʼn rol speel, moet die ANC ʼn groot deel van die skuld hiervoor kry weens verkeerde beleidskeuses, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder... Lees verder


Kommer oor standaard en veiligheid van lugvaart in Suid-Afrika na byna noodlottige ongeluk by Port-Elizabeth Lughawe

2014-07-25
Adv Anton Alberts

Daar sal indringend ondersoek gedoen moet word na die veiligheid van lugvaart in Suid-Afrika na ‘n ‘byna noodlottige ongeluk’ twee weke gelede (10 Julie) by die lughawe in Port Elizabeth, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor Vervoer.

... Lees verder

Regering se heroopstel van grondeise is onwerkbaar en net leë beloftes

2014-07-23
Dr Pieter Groenewald

Die heroopstel van grondeise in die regering se restitusie-program was ‘n fout en is onwerkbaar sê, dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor landelike ontwikkeling en grondhervorming.

Dr. Groenewald het met die begrotingsdebat van die department van... Lees verder


Aanhoudende tekorte in weermag-begroting reduseer dit tot ’n grenswag

2014-07-23
Dr Pieter Groenewald

‘n Jarelange tekort aan ‘n behoorlike begroting vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) reduseer dit nou byna tot ‘n grenswag wat net goed genoeg is om patrollies te doen,” sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder vir verdediging en... Lees verder


Regering se eensydige Palestynse standpunt is kortsigtig

2014-07-23
Dr Pieter Mulder

Die Suid-Afrikaanse regering en president Zuma se ongebalanseerde en eensydige standpuntinname ten gunste van die Palestyne en teen Israel tas Suid-Afrika se internasionale geloofwaardigheid aan. Met hierdie standpunt skiet die Suid-Afrikaanse regering homself ook in die voet en verseker dat ons... Lees verder


Twee van EFF uit parlement gejaag in debat oor grond

2014-07-23
Dr Pieter Groenewald

Dit kan nie langer geduld word dat aanhoudend in die parlement gesê word wittes het swartes se grond in Suid-Afrika gesteel nie. Want dan kan ook gesê word swart mense het grond van die Khoi en die San gesteel, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


« 1 2 ... 497 498 499 500 501 ... 529 530 »