VF Plus vra waarheid oor skorsing van Eskom se uitvoerende hoof
2015-03-12
Dr Pieter Groenewald
Dit is ‘kommerwekkend’ dat Eskom se raad sê daar is niks verkeerd of sinister aan die skorsing van sy uitvoerende hoof nie aangesien die vraag dan ontstaan waarom hy in die eerste plek geskors is, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor openbare... Lees verder