ANC verskerp ekonomiese oorlog teen minderhede
2013-10-07
Adv Anton Alberts
Die ANC het met die wysigings aan die Wet op Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en gepaardgaande nuwe SEB-kodes die ekonomiese oorlog teen minderhede, en veral wit mans, verskerp,” sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder