Mediaverklarings

E-Tolwet: DA-hofaansoek bots met parlementêre beleid en optrede van eie koukuslede

2013-11-14
Adv Anton Alberts

“Die DA is oneerlik met padverbruikers oor hul e-tol-hofaansoek in Gauteng. Die publiek se oorweldigende teenkanting teen die e-tolstelsel in Gauteng word op ‘n goedkoop manier uitgebuit deur die DA om stemme vir die 2014-verkiesing te werf deur hul na die hof te wend om die E-Tolwet... Lees verder


VF Plus sal Konsepwet op Infrastruktuurontwikkeling steun

2013-11-14
Dr Pieter Mulder

“Ons verskil oor baie sake in hierdie raad maar oor infrastruktuur behoort ons nie te verskil nie, want sonder infrastruktuurontwikkeling sal Suid-Afrika nie ekonomiese groei ervaar nie,” het dr. Pieter Mulder, die Vryheidsfront Plus-leier in die parlement gedurende die eerste... Lees verder


Nuwe Wetsontwerp op Arbeidsdienste nog ’n dolksteek in die rug van Suid-Afrika se ekonomie

2013-11-12
Adv Anton Alberts

Die ANC-regering se beoogde nuwe Wet op Arbeidsdienste moet gesien word teen ‘n agtergrond van beleid en wette wat besig is om Suid-Afrika se ekonomie en werksgeleenthede stelselmatig te vernietig, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Matlosana se krag kan dalk afgesny word

2013-11-12
Die Redaksie

Die Matlosana-munisipaliteit loop weereens die gevaar dat sy water- en elektrisiteitstoevoer afgesny kan word. Die raad is weer agterstallig met die betaling van sy rekeninge aan Midvaal en Eskom en die raad se lopende rekening en skuld vir Oktober beloop, net aan water alleen, meer as R30 miljoen.

... Lees verder

Mthethwa skend publiek se vertroue met McBride se aanstelling

2013-11-12
Dr Pieter Groenewald

“Die voorneme van die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, om Robert McBride, voormalige geskorste hoof van die Ekurhuleni Metro Polisie, as die hoof van die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) aan te stel, maak ’n klug en bespotting van die minister se uitsprake dat... Lees verder


ANC-regering wil met beoogde Wet op Regspraktisyns ’n houvas kry op die regsberoep

2013-11-12
Adv Anton Alberts

Die Wetsontwerp op Regspraktisyns is een van ‘n reeks wette waarmee die ANC ‘n nuwe rassegemeenskap wil skep waar die staat in totale beheer, hetsy direk of indirek, is ten koste van individuele en gemeenskaplike vryhede, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se... Lees verder


Baie werk lê voor om Snoerwet te keer

2013-11-12
Adv Anton Alberts

Die siniese aanhaling  van George Orwell uit sy boek ‘1984’ dat vryheid gelykstaande is aan slawerny, is vining besig om te realiseer in Suid-Afrika, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor kommunikasie.

Hy sê die regerende... Lees verder


Ramaphosa rassisties en onverantwoordelik

2013-11-11
Dr Pieter Mulder

Die ANC en mnr. Cyril Ramaphosa durf nooit weer enige opposisieparty van "swart gevaar" of ander bang-maak strategieë te beskuldig nie na sy "die Boere sal terugkom" opmerkings die afgelope naweek.

Behalwe dat so 'n opmerking op geen werklike feite gebaseer is nie, is dit ook rassisties en... Lees verder


Roekelose en onverskillige protesoptogte

2013-11-08
Rdl André Fourie

Die Vryheidsfront Plus het gister sy ernstige kommer uitgespreek teenoor die Wes-Kaapse minister van veiligheid, mnr. Dan Plato (LPW), oor die wanordelike, roekelose en onverskillige protesoptogte in die strate van Kaapstad, sê mnr. André Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid vir die... Lees verder


Wet op Nasionale Sleutelpunte deur ANC-regering misbruik

2013-11-08
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-regering het die Wet op Nasionale Sleutelpunte misbruik om die korrupsie by Nkandla toe te smeer, en wil hê die publiek moet goedsmoeds glo wat hy sê ‘n nasionale sleutelpunt is, al is daar nie bewyse daarvoor nie, sê dr. Pieter Groenewald, die Vryheidsfront Plus se... Lees verder


« 1 2 ... 376 377 378 379 380 ... 383 384 »