Belastingbetalers ruk op na munisipale kantore
2016-05-27
Me. Amanda de Lange
Senior personeel van die Mogale City Tesourie in Krugersdorp moes Dinsdagmiddag inderhaas werkstasies beman om ‘n groot groep belastingbetalers se foutiewe rekeninge te help regstel.
Rdl. Amanda de Lange, VF Plus-raadslid in Mogale City, was daar toe mnr. Leon Janse van Rensburg,... Lees verder