Mediaverklarings

Hernubare energiebronne en nuwe tegnologie moet aarde se kosmandjie in die toekoms vol hou

2013-10-08
Dr Pieter Mulder

“Die benutting van hernubare energiebronne soos wind en sonenergie gaan in die toekoms ‘n groter deel van die landbou-produksiestelsel moet uitmaak,”sê dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye.

Om te sê die wêreld soos ons hom... Lees verder


ANC verskerp ekonomiese oorlog teen minderhede

2013-10-07
Adv Anton Alberts

Die ANC het met die wysigings aan die Wet op Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en gepaardgaande  nuwe SEB-kodes die ekonomiese oorlog teen minderhede, en veral wit mans, verskerp,” sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Selebi maak klug van mediese parool

2013-10-07
Dr Pieter Groenewald

“Jackie Selebi se inkopietog die naweek maak mediese parool ‘n klug en ondermyn die strafregstelsel in Suid-Afrika. Mediese parool word as ‘n politieke instrument gebruik om lojale ANC-ondersteuners tronkstraf te laat vryspring. Die boodskap is dat indien jy die regte politieke... Lees verder


Stakingsprobleme soos by BMW Suid-Afrika sal EU en sy lidlande al hoe vêrder wegdryf van SA

2013-10-03
Adv Anton Alberts

Die vernietigende effek van stakings in onder meer die motorvervaardigingsektor, soos nou by BMW Suid-Afrika gesien, kan belangrike handelsvennote soos die Europese Unie (EU) al hoe verder van Suid-Afrika laat wegdryf, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre... Lees verder


Laat Koloane leuenverklikkertoets doen oor landing van Gupta-gaste op Waterkloof

2013-10-03
Dr Pieter Groenewald

“Die voormalige hoof van staatsprotokol, Bruce Koloane, is die persoon wat kan sê of pres. Zuma kennis gehad het en toestemming verleen het vir die landing van die Gupta-gaste op Waterkloof-lugmagbasis. Koloane het later ontken dat Zuma toestemming verleen het en verklaar dat hy... Lees verder


Toename van brutaliteit en misdadigheid in Polisie onaanvaarbaar

2013-10-02
Dr Pieter Groenewald

“Die toename van brutaliteit en misdadigheid in die Polisie met 37% na 6 728 gevalle, volgens die jaarverslag van die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD), is onaanvaarbaar. Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, moet verduidelik en sê wat hy gaan doen om... Lees verder


Jansen verkeerd oor Engels as onderrigtaal

2013-10-02
Dr Pieter Mulder

As opvoedkundige is prof. Jonathan Jansen verkeerd as hy pleit dat alle skoolonderrig in Suid-Afrika in Engels moet plaasvind. Hy verwar gesonde onderwysbeginsels met sy eie verskuilde nasiebou-resep.

Engels as vak behoort verpligtend vir alle Suid-Afrikaanse kinders te wees selfs tot op... Lees verder


Mthethwa mors belastingbetalers se geld met hofsake

2013-10-01
Dr Pieter Groenewald

“Die uitspraak van die Grondwethof dat die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, nie die ondersoek na misdaad in Khayelitsha kan verbied nie, is bewys dat die minister ongrondwetlik wou optree. Mthethwa mors belastingbetalers se geld en verryk net sy regsverteenwoordigers. Daar kan met... Lees verder


Doen en late van Nasionale Bemagtigingsfonds moet nou oopvlek word

2013-09-30
Adv Anton Alberts

Die Nasionale Bemagtigingsfonds (NBF) is ‘n oop beursie vir ryk swart mense met ANC-verbintenisse en dit het nou tyd geraak dat dié fonds se bedrywighede tot op die been oopgevlek word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en ... Lees verder


ANC-plan om Afrikaner-beelde eensydig te skuif, is soos om Khoisan-tekeninge van rotse af te vee

2013-09-29
Adv Anton Alberts

Die ANC se plan om Afrikaner-standbeelde eensydig te skuif, is so kortsigtig soos om Khoisan-tekeninge van rotse af te vee, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor kuns en kultuur.

Adv. Alberts sê indien die ANC eensydig beelde wat deel is... Lees verder


« 1 2 ... 290 291 292 293 294 »