Mediaverklarings

Neut-bedryf in SA beleef bloeitydperk, maar het uitdagings

2013-10-18
Dr Pieter Mulder

Die neut-bedryf in Suid-Afrika beleef ‘n bloeitydperk en bied ‘geweldig baie moontlikhede’ vir alle rolspelers aangesien die groeiende vraag na dié produk veel groter is as wat produsente tans kan lewer, sê dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en... Lees verder


Gevaarligte flikker na ANC torring aan E-Tolwet

2013-10-17
Adv Anton Alberts

Die Suid-Afrikaanse publiek kan nou met reg bekommerd wees oor SANRAL en die ANC-regering se toekomstige planne met tolpaaie nadat die Vryheidsfront Plus vasgestel het dat twee belangrike artikels se werking onbepaald uitgestel is met die proklamasie van die E-Tolwet.

Adv. Anton Alberts, die VF... Lees verder


Wreedheid van Barkly-Oos plaasmoord nie gewone misdadigheid nie

2013-10-17
Dr Pieter Groenewald

“Die wreedheid wat gepaard gaan met plaasmoorde soos die op die De Villiers-egpaar van Barkly-Oos, getuig nie van gewone misdadigheid nie. Plaasmoorde word te maklik afgemaak as deel van gewone misdadigheid. ‘n Vorige ondersoek na die wreedheid van plaasmoorde in opdrag van die minister ... Lees verder


Boodskap aan Julius Malema: Wees versigtig want rewolusionêre opstokers vind gewoonlik uit dat ’n rewolusie sy eie kinders eet

2013-10-16
Adv Anton Alberts

Die VF Plus rig 'n boodskap aan Julius Malema dat hy versigtig moet wees met sy rewolusionêre uitsprake want die geskiedenis het geleer 'n rewolusie eet gewoonlik sy eie kinders, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie.

... Lees verder

Inlywing van Midvaal en Emfuleni in nuwe metro ’n ramp vir inwoners

2013-10-16
Jaco Mulder

“Die beoogde inlywing van die Midvaal-munisipaliteit in Meyerton en die Emfuleni-munisipaliteit wat Vereeniging en Vanderbijlpark insluit in ‘n nuwe metroraad sowel as die verskuiwing van Heidelberg-Lesedi na die Ekurhuleni-metro aan die Oos-Rand, stuur af op ‘n... Lees verder


VF Plus staan steeds beginselvas teen tolpaaie

2013-10-15
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus is tans besig om te besin oor 'n moontlike hooggeregshof aansoek om die E-Tolwet ongrondwetlik te verklaar wat die Gautengse e-tolstelsel sal stop. Die party se regspan is in die proses om 'n opinie te formuleer oor die pad vorentoe.

Intussen is dit belangrik om ook die... Lees verder


Suid-Afrika se toekoms op altaar geplaas vir geld met hidrobreking

2013-10-11
Adv Anton Alberts

Indien hidrobreking in ‘n perfekte omgewing sou plaasvind, sou dit reeds ‘n yslike risiko wees. In Suid-Afrika, met sy skaars waterbronne en ‘n regering wat in die proses oënskynlik geld bo bewaring stel, kan dit rampspoedige gevolge inhou, sê adv. Anton Alberts, die... Lees verder


Paul Kruger se verjaarsdag wys op belang van ’n volk se geskiedenis

2013-10-10
Dr Pieter Mulder

Paul Kruger is op hierdie dag in 1825 gebore. Vir baie is hy onbetwisbaar die grootste leier wat die Afrikanervolk nog opgelewer het, en dit is belangrik dat geskiedkundige datums soos hierdie nie uit ‘n volk se kultuur-skatkis verdwyn nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die... Lees verder


VF Plus gaan stryd teen e-tol voortsit

2013-10-09
Adv Anton Alberts

Die stryd teen die ANC-regering se oënskynlik desperate poging om die gewraakte e-tolstelsel ten alle koste deurgevoer te kry, is nog lank nie iets van die verlede nie, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Adv. Alberts sê... Lees verder


Ngubeni moet steeds vervolg word

2013-10-09
Wouter Wessels

Die Vryheidsfront Plus-jeug verwelkom die besluit van die NYDA-raad om mnr. Steven Ngubeni met onmiddellike effek as Hoof Uitvoerende Beampte af te dank.  “Die VF Plus-jeug is van mening dat die ondersoek na Ngubeni se beweerde bedrog en finansiële wanbestuur voltooi moet word en... Lees verder


« 1 2 ... 290 291 292 293 294 »