Onttrekking aan Internasionale Strafhof: ANC wys wêreld hy het geen morele waardes nie
2016-10-21
Adv Anton Alberts
Die ANC-regering het met sy besluit om aan die Internasionale Strafhof te onttrek, amptelik aan die wêreld gewys dat hy geen morele bodem het nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se woordvoerder oor menseregte.
Luidens mediaberigte het me. Maite Nkoana-Mashabane, minister van... Lees verder