Mediaverklarings

Ekonomie ernstig benadeel deur Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming

2013-10-29
Dr Pieter Mulder

Die Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming, wat sopas in die parlement aanvaar is, plaas 'n verdere meulsteen om die nek van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Dit gaan die broodnodige ekonomiese groei wat vir werkskepping nodig is, verder beperk en ons arbeidsbedeling meer rigied maak. Dit is... Lees verder


Regering gebruik grondhervorming steeds as politieke speelbal

2013-10-29
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-regering is steeds besig om grondhervorming polities te misbruik om emosies aan te jaag en verwagtinge te skep om sodoende stemme te werf vir aanstaande jaar se verkiesing, sê dr. Pieter Groenewald, die Vryheidsfront Plus se parlementêre leier.

“Die wyse waarop die... Lees verder


ANC moet gekeer word in die Wes-Kaap

2013-10-28
Dr Corné Mulder

Dit moet ten alle koste voorkom word dat die ANC in 2014 die regering in die Wes-Kaap oorneem, sê dr. Corné Mulder, parlementslid van die Vryheidsfront Plus en leier van die VF Plus in die Wes-Kaap.

Dr. Mulder het gereageer op die afgelope naweek se uitlatings van die leier van die... Lees verder


VF Plus kies leier in Gauteng

2013-10-28
Jaco Mulder

Mnr Jaco Mulder, VF Plus-LPW vir Gauteng is die naweek met ‘n volstrekte meerderheid herkies as die provinsiale leier van die party in Gauteng.

Mulder wat sedert 2004 ‘n lid van die Gauteng Wetgewer is, het die oorwinning behaal teenoor dr. Dan Roodt wat homself ook vir die amp... Lees verder


Minister Rob Davies tree roekeloos op met Suid-Afrika se ekonomie

2013-10-28
Adv Anton Alberts

Alhoewel dit op die kaarte was, het Suid-Afrika se opskorting van sy  bilaterale handelsooreenkoms met Duitsland steeds skokgolwe deur die sakewêreld gestuur, en die Vryheidsfront Plus neem met kommer kennis van die kansellering van die verdrag, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus... Lees verder


Plaasaanvalle: Regering moet besin

2013-10-24
Dr Pieter Groenewald

Die verwarring rondom plaasaanvalle en –moorde word deur die staat self veroorsaak aangesien daar sedert 2007 nie statistiek hieroor gehou word nie, sê dr. Pieter Groenewald, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor polisie.

Dr. Groenewald sê hierdie verwarring lei tot... Lees verder


Misdaadintelligensie-eenheid in disfunksionele krisis

2013-10-24
Dr Pieter Groenewald

Die skorsing van genl.maj. Chris Ngcobo, waarnemende hoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid oor ‘teenstrydighede met sy kwalifikasies’, is alreeds ‘n ernstige vingerwysing na die staat van disfunksionaliteit waarin die eenheid verval het, sê dr. Pieter... Lees verder


Arbeidswette soos beoogde Wet op Gelyke Indiensneming kan SA se ekonomie onherstelbaar beskadig

2013-10-24
Dr Pieter Groenewald

Meriete en nie die kleur van ‘n mens se vel nie, moet die kriteria wees wanneer mense in diens geneem word. Suid-Afrika benodig die beste gekwalifiseerde arbeidsmag om die ekonomie te laat groei. Hierdie wetsontwerp bewerkstellig die teenoorgestelde, en anders as die ANC en DA wat dit... Lees verder


Taal kan brûe bou in SA

2013-10-24
Dr Corné Mulder

Taal is van onskatbare belang om mense in Suid-Afrika te help om ‘n wedersydse begrip en respek vir mekaar te ontwikkel en om nasiebou te bevorder, sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofsweep.

Dr. Mulder het vandag met die tweede lesingsdebat van die Wetsontwerp op... Lees verder


VF Plus-reaksie op mediumtermynbegrotingsrede

2013-10-23
Dr Pieter Mulder

Die vraag is waarom dit bykans 20 jaar vanaf 1994 geneem het vir die regering om te besef dat die vermorsing van geld op luukse ministershuise en op kredietkaarte die verkeerde boodskap aan die publiek stuur en nie bekostigbaar is nie.

Die VF Plus verwelkom wel hierdie besparingsmaatreëls en... Lees verder


« 1 2 ... 284 285 286 287 288 »