Dlamini-Zuma misbruik BBP-beskerming
2017-04-15
Dr Pieter Groenewald
Die beskerming van Nkosazana Dlamini-Zuma deur die BBP-afdeling van die polisie is die misbruik van staatsbronne om haar presidensiële veldtog te finansier, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus en hoofwoordvoerder van polisie.
Dr. Groenewald sê alhoewel die polisie... Lees verder