Mediaverklarings

Tolhek-taakgroep (TAG) bestaande uit die VF Plus, TLU-SA en NBU gaan voort met hofsaak om die E-Tolwet ongrondwetlik te verklaar

2014-01-30
Adv Anton Alberts

Die Tolhek-aksiegroep (TAG) bestaande uit die Vryheidsfront Plus, die Transvaalse Landbou Unie van Suid-Afrika (TLU SA) en die Nasionale Belastingbetalers Unie (NBU) is vasbeslote om voort te gaan met die hofsaak om die Wet op Vervoerwette en Verwante Aangeleenthede (ook bekend as die E-Tolwet)... Lees verder


Hoe meer regruk-aksies, hoe slegter gaan dit met die SAL

2014-01-30
Adv Anton Alberts

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se dramatiese agteruitgang het begin toe die eens kerngesonde en winsgewende redery 20 jaar gelede aan sy eerste groot ‘regruk-aksie’ onder ‘n nuwe bedeling onderwerp is, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre... Lees verder


Nuus oor pa wat 3-jarige tweeling dogtertjies verkrag buig die knie voor partypolitieke kapperjolle

2014-01-29
Die Redaksie

Terwyl die land in rep-en-roer is oor politici se weglating van partylyste op voorblaaie, verskyn daar ‘n klein weggesteekte berig op bladsy 7 van ‘n Gautengse dagblad oor ‘n pa in Delmas, Mpumalanga, wat albei sy 3 jarige tweeling dogtertjies verkrag het.  Dit laat ‘n... Lees verder


McBride se aanstelling klap in publiek se gesig

2014-01-29
Dr Pieter Groenewald

“Die aanvaarding vanRobert McBride se aanstelling as uitvoerende direkteur van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (OPOD) deur die portefeljekomitee op Polisie, is ’n klap in die gesig van die publiek,” sê dr Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder vir Polisie van die... Lees verder


Gaan Ramphele omswaai oor SEB en regstellende aksie?

2014-01-29
Adv Anton Alberts

Is dr. Mamphele Ramphele steeds gekant teen regstellende aksie en Swart Ekonomiese Bemagtiging, of gaan sy ‘n ommekeer maak en soomloos inval by die DA se beleid hieroor?

Op Agang se webwerf het Ramphele dit duidelik gestel dat SEB ‘n ‘misluking’ is en dat transformasie net ... Lees verder


Dr. Pieter Mulder gaan met minister van omgewingsake en waterwese praat oor waterkrisis

2014-01-29
Dr Pieter Mulder

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF lus, gaan aanstaande week die waterkrisis in die land bespreekmet Edna Molewa, minister van omgewingsake en waterwese.

Dr. Mulder het reeds van die drooggeteisterde gebiede soos Swartruggens in Noordwes besoek. Uit gesprekke met van die boere en inwoners was dit ... Lees verder


Samesmelting van DA en Agang

2014-01-28
Dr Pieter Mulder

Enige politieke stap, soos ’n opposisie-koalisie, samesmeltings of ANC-skeurings wat die ANC se dominansie in die politiek verswak, moet verwelkom word.

Die vraag is of die samesmelting van die DA en Agang daartoe gaan bydra dat die ANC se huidige dominansie van die Suid-Afrikaanse politiek... Lees verder


VF Plus vergader met LUR en minister oor waterkrisis

2014-01-28
Wouter Wessels

Die Vryheidsfront Plus het vandag voor die Mangaung-metromunisipaliteit se kantore in Bloemfontein ‘n protesaksie oor die waterkrisis wat die stad beleef, gehou.  Water is ‘n grondwetlike reg en die ANC-regering faal die inwoners van Suid-Afrika in hierdie verband as gevolg van... Lees verder


Sommige bevorderings in SA Nasionale Weermag nie op meriete

2014-01-27
Dr Pieter Groenewald

“Die jongste senior aanstellings in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag plaas opnuut die kollig op die probleme binne die land se gewapende magte en beklemtoon hoe kundigheid ondergeskik gestel word aan politiek korrekte aanstellings,” sê dr. Pieter Groenewald, die Vryheidsfront ... Lees verder


Dreigemente teen Sanral dui op erns van burgerlike weerstand teen e-tol

2014-01-27
Adv Anton Alberts

Die dreigemente teen Sanral moet die rooi ligte laat flikker vir die ANC-regering oor die erns van burgerlike weerstandigheid teenoor die e–tolstelsel, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

‘n Bomdreigement het veroorsaak... Lees verder


« 1 2 ... 266 267 268 269 270 ... 279 280 »