Mediaverklarings

Jansen verkeerd oor Engels as onderrigtaal

2013-10-02
Dr Pieter Mulder

As opvoedkundige is prof. Jonathan Jansen verkeerd as hy pleit dat alle skoolonderrig in Suid-Afrika in Engels moet plaasvind. Hy verwar gesonde onderwysbeginsels met sy eie verskuilde nasiebou-resep.

Engels as vak behoort verpligtend vir alle Suid-Afrikaanse kinders te wees selfs tot op... Lees verder


Mthethwa mors belastingbetalers se geld met hofsake

2013-10-01
Dr Pieter Groenewald

“Die uitspraak van die Grondwethof dat die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, nie die ondersoek na misdaad in Khayelitsha kan verbied nie, is bewys dat die minister ongrondwetlik wou optree. Mthethwa mors belastingbetalers se geld en verryk net sy regsverteenwoordigers. Daar kan met... Lees verder


Doen en late van Nasionale Bemagtigingsfonds moet nou oopvlek word

2013-09-30
Adv Anton Alberts

Die Nasionale Bemagtigingsfonds (NBF) is ‘n oop beursie vir ryk swart mense met ANC-verbintenisse en dit het nou tyd geraak dat dié fonds se bedrywighede tot op die been oopgevlek word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en ... Lees verder


ANC-plan om Afrikaner-beelde eensydig te skuif, is soos om Khoisan-tekeninge van rotse af te vee

2013-09-29
Adv Anton Alberts

Die ANC se plan om Afrikaner-standbeelde eensydig te skuif, is so kortsigtig soos om Khoisan-tekeninge van rotse af te vee, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor kuns en kultuur.

Adv. Alberts sê indien die ANC eensydig beelde wat deel is... Lees verder


Nasionale Bemagtigingsfonds (NBF) se geld verdwyn in put van rasgegronde projekte

2013-09-27
Adv Anton Alberts

Die Nasionale Bemagtigingsfonds (NBF) se eensydige ondersteuning van swart sakeondernemings is besig om toenemend geld in ‘n bodemlose put van vermorsing te laat verdwyn, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid.

 


VF Plus-jeug dring aan op die afskaffing van die Nasionale Jeug Ontwikkelingsagentskap (NYDA)

2013-09-27
Wouter Wessels

Die jaarverslag van die NYDA wat gister in die parlement ter tafel gelê is, het getoon dat R62 miljoen se ongemagtigde uitgawes tydens die 2012/13 finansiële jaar aangegaan is.  Die Ouditeur-Generaal (OG) se verslag toon dat die totaal van ongemagtigde uitgawes oor die afgelope twee ... Lees verder


Brasilië en Australië wenners agv plaaswerkerstakings

2013-01-14
Dr Pieter Mulder

Wie is die wenners as ’n boikot van Suid-Afrikaanse produkte sou slaag, soos sommige vakbondleiers in die Wes-Kaap vra? Die wenners is landbouers in Brasilië en Australië wat met ons kompeteer om toegang tot die Europese en ander markte. Die verloorders is oorwegend die plaaswerkers ... Lees verder


« 1 2 ... 241 242 243 244 245 »