Mediaverklarings

Misdaadintelligensie-eenheid in disfunksionele krisis

2013-10-24
Dr Pieter Groenewald

Die skorsing van genl.maj. Chris Ngcobo, waarnemende hoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid oor ‘teenstrydighede met sy kwalifikasies’, is alreeds ‘n ernstige vingerwysing na die staat van disfunksionaliteit waarin die eenheid verval het, sê dr. Pieter... Lees verder


Arbeidswette soos beoogde Wet op Gelyke Indiensneming kan SA se ekonomie onherstelbaar beskadig

2013-10-24
Dr Pieter Groenewald

Meriete en nie die kleur van ‘n mens se vel nie, moet die kriteria wees wanneer mense in diens geneem word. Suid-Afrika benodig die beste gekwalifiseerde arbeidsmag om die ekonomie te laat groei. Hierdie wetsontwerp bewerkstellig die teenoorgestelde, en anders as die ANC en DA wat dit... Lees verder


Taal kan brûe bou in SA

2013-10-24
Dr Corné Mulder

Taal is van onskatbare belang om mense in Suid-Afrika te help om ‘n wedersydse begrip en respek vir mekaar te ontwikkel en om nasiebou te bevorder, sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofsweep.

Dr. Mulder het vandag met die tweede lesingsdebat van die Wetsontwerp op... Lees verder


VF Plus-reaksie op mediumtermynbegrotingsrede

2013-10-23
Dr Pieter Mulder

Die vraag is waarom dit bykans 20 jaar vanaf 1994 geneem het vir die regering om te besef dat die vermorsing van geld op luukse ministershuise en op kredietkaarte die verkeerde boodskap aan die publiek stuur en nie bekostigbaar is nie.

Die VF Plus verwelkom wel hierdie besparingsmaatreëls en... Lees verder


Skrap herafbakeningsplanne vir Vaaldriehoek

2013-10-23
Jaco Mulder

Die beoogde herafbakening van die munisipale grense van die Midvaal-, Emfuleni- en Lesedi-munisipaliteite in Gauteng behoort geskrap te word nadat dit bekend geword het dat die voorsitter van die munisipale afbakeningsraad, Landiwe Mahlangu, op rade en direksies dien wat dienste aan die regering en ... Lees verder


Lotery skep en vergroot maatskaplike probleme

2013-10-22
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus is wesenlik gekant teen ‘n nasionale lotery aangesien dit juis gevoed word deur die finansiële bydraes van armes en dit sodoende eerder bedra tot maatskaplike probleme.

In Suid-Afrika is die lotery egter ‘n gegewe wat nie weggewens kan word nie en daarom... Lees verder


Verbruikerskommissie se ondersoek na ongerymdhede by vakansieklubs in SA byna voltooi

2013-10-21
Adv Anton Alberts

‘n Ondersoek na ongeoorloofde- en onbillike praktyke in die vakansieklub-industrie  wat ‘n spesiale ondersoekspan van die verbruikerskommissie die laaste paar maande op aandrang van die Vryheidsfront Plus gedoen het, is feitlik voltooi.

Volgens adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


Nuwe VF Plus-leier in Vrystaat verkies

2013-10-21
Wouter Wessels

Die VF Plus se Vrystaat provinsiale kongres het Saterdag met hartseer afskeid geneem van mnr. Abrie Oosthuizen.  Oosthuizen was sedert 1994 die leier van die VF Plus in die Vrystaat en het gister amptelik uit aktiewe politiek getree.

Mnr. Jan van Niekerk is eenparig as die nuwe provinsiale... Lees verder


DKD-hofsaak ’n oorwinning oor SEB en regstellende aksie

2013-10-18
Dr Pieter Groenewald

Die suksesvolle regsaksie van Solidariteit teen die department van korrektiewe dienste (DKD) is ‘n oorwinning oor die onbillikheid van regstellende aksie en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) teenoor minderheidsgroepe soos wit en bruin in Suid-Afrika, sê dr. Pieter Groenewald, die... Lees verder


VF Plus gaan bewyse oor SEB se verarming van wittes en bruinmense aan regering voorlê

2013-10-18
Adv Anton Alberts

Die ANC-regering se ‘verstommende uitsprake’ dat Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) nie ‘n enkele wit mens in Suid-Afrika verarm het nie, kan nie langer geduld word nie en die Vryheidsfront Plus het met ‘n aksie begin om bewyse hieroor in te samel en aan die regering voor te ... Lees verder


« 1 2 ... 233 234 235 236 237 »