VF Plus-raadslid dien strafregtelike klag in teen speaker na doodsdreigement
2022-12-09
Aranda Nel-Buitendag
Die VF Plus het gister ʼn strafregtelike klag aanhangig gemaak teen die speaker van die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit, Fikile Magagamela, vir die uiter van 'n doodsdreigement.
Die klag spruit voort uit die speaker se dreigement teenoor die VF Plus se raadslid die vorige dag tydens ʼn... Read more